Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Cullinan

4.4 / 5  
volgens 45 resensies
Lees regte resensies van Cullinan van 45 geverifieerde gaste.
Indien jy Cullinan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cullinan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cullinan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cullinan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cullinan Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Cullinan

Vanaf
R1 265
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

The Blyde bied selfsorgverblyf in The Blyde Riverwalk-landgoed, 'n waterliefhebber se paradys in Pretoria. Die landgoed het 'n privaat en veilige strandarea op die perseel sowel as 'n lieflike strandmeer vir diegene...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Kohandè is in die skilderagtige Leeuwkloofvallei Bewarea in Gauteng net noord-oos van Pretoria geleë. Dis by De Wagensdrift en is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers. Daar is 3 luukse safari-tente met en ...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

The Blyde Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige landgoed in Pretoria-Oos. Die landgoed spog met talle geriewe wat gaste mag gebruik tydens verblyf. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 sla...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

The Blyde Unit 438 is ’n selfsorgwoonstel op ’n veilige landgoed in Pretoria. Hierdie leefstyl-landgoed het ’n strandmeer en verskeie geriewe en aktiwiteite. Dié woonstel het 'n uitsig oor die meer en bied s...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

FortyOne by Leeukloof is in die Cullinan-area geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Dit is sowat 40 minute se ry vanaf Pretoria. Die grasdaklodge beskik oor 2 slaapkamers en het sla...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Bass Lake Private Akkommodasie is 'n baarshengel-instansie wat 'n ontspanne wegbreek op 'n afgeleë plaas langs die R573/Moloto-weg bied. Die lodge rus in die skade van die bome en bied luukse en suite-grasdakkame...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Onder die Windpomp is geleë in Kammeeldrift-Oos in Pretoria en is na aan die N1-hoofweg met maklike toegang. Ons bied hoë kwaliteit, veilige verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis bied 3 apa...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Zebra Country Lodge bied verblyf in 'n lowerryke bosveldomgewing net 30 km van Pretoria en 85 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die lodge bied pragtige uitsigte oor die heuwels in die verte en 'n vers...

Vanaf
R1 895
per nag (plek vir 2)
B&B in Silver Lakes, Pretoria-Oos

Wings and Water Guest House bied B&B-verblyf in Silver Lakes in Pretoria. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die area. Verblyf by Wings and Water Guest House word in 11 un...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Gemak en gasvryheid wag op gaste by Guesthouse @ 56. Die gastehuis is net 6 km vanaf die Silver Lakes Gholflandgoed en 8 km vanaf die Lynnwood-pad/Solomon Mahlangu-kruising. Hier kan gaste die ontspanne, plattelands...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Cullinan akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]