Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van DalPark

4.1 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van DalPark van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy DalPark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in DalPark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van DalPark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as DalPark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

DalPark Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in DalPark

Villa Con Gracia Guest House bied sakpasverblyf net 3 km van Carnival City af. Dit is in Dalpark, in Brakpan, geleë en is minder as 30 minute se ry van die OR Tambo Internasionale Lughawe af. WiFi is beskikbaar re...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kenleaf, DalPark

Karibu Gastehuis of B&B bied sakpas-akkommodasie net 3 km van Carnival City en 20 minute van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Ons is in 'n rustige woonbuurt geleë en het moderne kamers wat stylvol ingerig...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in DalPark

The Lakehouse Guest House is langs 'n natuurlike meer in die stil Dalpark-buurt in Brakpan aan Johannesburg se Oos-Rand. Die gastehuis is naby die R23 en N17. Verblyf is beskikbaar in 4 kamertipes wat elk smaakvol...

Vanaf
R722
per nag, vir 2 mense
Hotel in DalPark

Road Lodge Carnival City is in die Carnival City and Hotel-vermaakkompleks in die Oosrand van Johannesburg geleë. Die ligging bied toegang tot konferensiegeriewe, casino's, restaurante, kroeë en vermaak, en is ide...


Akkommodasie binne 10 km vanaf DalPark

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dalview, Kenleaf

Nellendek Self-catering is ideaal vir gaste wat die Oosrand vir sake besoek of die Carnival City's Big Top of sportbyeenkomste kom bywoon. Dis naby die Carnival Mall, Carnival City en die lughawe. Verblyf word gebi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dalview, Kenleaf

Die Dekkers Selfsorg is perfek vir diegene wat vertonings by Carnival City of sportgeleenthede wil bywoon of sakebelange aan die Oos-Rand het. Ons ligging is ideaal en naby Mall@Carnival, Carnival City Kasino en die...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boksburg, Johannesburg

Carnival View Guest House is 'n privaat B&B in Boksburg. Dit is in die stil woonbuurt, Van Dyk Park, in Brakpan, Gauteng, sowat 1 blok vanaf Carnival City Casino in die Oos-Rand van Johannesburg geleë. Ten spyte va...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR795
R716
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenleaf, Dalview

Green Fig Gastehuis is geleë in die stil woonbuurt Kenleaf in Brakpan, aan Johannesburg se Oosrand. Die gastehuis se naam is ontleen van die ou vyeboom in die agtertuin wat jaar na jaar pragtige vrugte voortbring. ...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Lodge in Brakpan, Springs

Accommodation at Thabong Venue is op 'n pragtige perseel naby Carnival City Kasino, ongeveer 30 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, naby groot hoofweë en die N17 Denneweg op- en afrit. Verblyf is beskikbaa...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brakpan, Springs

Thabong Guesthouse is in Brakpan geleë en bied luukse akkommodasie in Gauteng. Die huis is naby al die geriewe en toegangspaaie, N17 ingesluit. Ons is net 4,2 km van Carnival City af geleë. Gasteverblyf bestaan ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 025
R923
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parkrand, Johannesburg

La Vie En Rose is 'n gerieflike, gemeubileerde privaat eenheid vir 2 mense in Parkrand, Boksburg. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parkrand, Johannesburg

21 on Wright bied volledig gemeubileerde selfsorgverblyf in Parkrand, Boksburg. Die lodge bied maklike toegang tot die N12- en N17-snelweë en dit is net 15 minute se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brakpan, Springs

Home@Hope is 'n gesellige gastehuis wat verblyf oornag of op korttermyn bied in Brakpan. Home@Hope is ideaal vir enkel- en sakereisigers en korporatiewe maatskappye. Daar is verblyf is 3 gastekamers, waarvan 1 'n ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parkrand, Johannesburg

Boksburg Homes is in die Parkrand Sekuriteitskompleks geleë en bied selfsorg-eenhede binne 'n omheinde sekuriteitsarea. Die enigste ingang na die area word 24 uur per dag beman en daar is wagte wat die area patroll...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunward Park, Johannesburg

Sunward Park bied rus en vrede vir die sakereisiger, asook egte Suid-Afrikaanse gasvryheid vir diegene wat wil wegbreek. Die gerief en ongeëwenaarde elegansie wat ons bied sal sorg vir 'n harmonieuse naweek-wegbr...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boksburg, Libradene

Kuse Khaya is reg teen die kruising van die N17 en R21 geleë en is dus net 15 minute se ry van OR Thambo Internasionale Lughawe af. Dit is ook net 10 minute vanaf East Rand Mall, Carnival City Casino en Mall en nog...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boksburg, Libradene

Angelica Guest House is aan die suidekant van Boksburg geleë, ongeveer 14 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Verblyf word aangebied in 8 kamers, elk met 'n dubbelbed, enkelbed en hul eie en suite-badkamer....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Klippoortje, Johannesburg

Amour Le Fleur is in Boksburg aan die Oos-Rand van Gauteng geleë. Dié gastehuis is 25 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Carnival City en Emperors Palace. Amour Le Fleur het 3 kamers wat volledig ingerig...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunward Park, Johannesburg

Sunward Guesthouse is net 'n kort motorrit van die OR Tambo Internasionale Lughawe af en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat Boksburg besoek. Die gastehuis het 4 slaapkamers wat gerief...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Benoni, Johannesburg

RSA Lodge is 'n gastehuis wat gehalteverblyf in Benoni bied. Die lodge is ideaal slegs 10 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë en ook net 2 km vanaf restaurante in die area. Verblyf word gebied in ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die DalPark akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za