Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (3)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Dan Pienaar

4.5 / 5  
volgens 91 resensies
Lees regte resensies van Dan Pienaar van 91 geverifieerde gaste.
Indien jy Dan Pienaar besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dan Pienaar.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dan Pienaar akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dan Pienaar Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dan Pienaar Akkommodasie

36 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR899
R629
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dan Pienaar

Valentina bied 'n selfsorgwoonstel, asook 'n paar gastekamers. Die verblyf is in Dan Pienaar in Bloemfontein. Verblyf word gebied in 3 eenhede, waarvan 2 eenhede slaapplek vir 4 gaste het en 1 wat slaapplek vir 2 g...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR660
R594
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar

Gloriam @ Dan Pienaar is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 in Bloemfontein. Dié oopplan-woonstel het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort....

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar

Matanja Guest House is in Dan Pienaar in Bloemfontein in die hartjie van die Vrystaat geleë. Ons bied uitstekende diens, gasvryheid en persoonlike aandag aan gaste. Ons is ideaal geleë in die noorde van Bloemfonte...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR690
R621
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar

Fever Tree Cottage is 'n ten volle toegeruste selfsorg-eenheid in Dan Pienaar Rif. Dié eenheid skuil in 'n stil, veilige straat in en is ideaal vir sakereisigers en ouers wat skoolbyeenkomste bywoon. Fever Tree Cot...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar

Anri Guest House is 'n klein, bekende, selfsorg-instansie in Bloemfontein. Dié gastehuis is in 'n pragtige tuin en is in Dan Pienaar geleë, met maklike toegang tot die N1. Dit is die ideale oorslaapplek vir gaste ...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR760
R646
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar

IsZi's Guest House is deur 'n kunstenaar versier en is in Dan Pienaar in Bloemfontein geleë. Elke kamer bied aan gaste iets van oorsee af. Verblyf is beskikbaar in kamers wat individueel versier is en apart of sa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar

The Suburban is in 'n boomryke woonbuurt van Bloemfontein genaamd Dan Pienaar geleë. Dié area is onlangs bekroon as een van die beste voorstede in Suid-Afrika. The Suburban Guest House is 'n moderne, luukse instan...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar

Dias Gastehuis is in Dan Pienaar, 'n veilige en rustige buurt in Bloemfontein geleë. Verblyf is beskikbaar in ruim en suite-gesinskamers, elk met hul eie ingang vanaf die tuin, 'n kombuisie, lugversorging, DStv en...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar

Stay @ 126 bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in die stil woonbuurt, Dan Pienaar in Bloemfontein. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat elk geskik is vir 4 gaste. Gaste kan ook die 3 eenhede saam bespreek vir '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar

Cottonwood Cottage bied gerieflike verblyf in 6 ruim kamers. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, gesinne en paartjies. Die lughawe en middestad is net 'n entjie se ry van ver. Al die kamers is luuks ingerig ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar

Casablanca Cabanas is in 'n rustige omgewing omring deur bome geleë en dis 4,5 km vanaf Bloemfontein-sentraal. Die instansie is in 'n veilige area met elektriese heinings, toegangsbeheer en onderdakparkeerplek. E...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westdene, Dan Pienaar

Athlone Studio Apartment is in die voorstad, Westdene, in Bloemfontein geleë. Dié verblyf is ideaal vir gaste wat graag naby 'n verskeidenheid besienswaardighede wil bly. Die eenheid het lugversorging en beskik ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar

Inbloem bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein, 700 m van die Hoërskool Sentraal en 1,4 km van die Preller Plein-winkelsentrum af. Verblyf word in 9 smaakvol versierde ...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR580
R493
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar

Pepper Tree Cottage is in die rustige voorstad van Dan Pienaar in Bloemfontein naby al die groot skole, hospitale, inkopiesentrums en sportstadions. Pepper Tree Cottage het 2 bekoorlike, volledig gemeubileerde eenh...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar

Annex Guest Rooms is in 'n woonbuurt in Bloemfontein geleë. Ons bied gerieflike selfsorgverblyf en puik diens. Elke kamer is ingerig met 1 koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort,...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar

Een Een Vyf Albrecht bied gerieflike oornagverblyf, verblyf aan gaste wat vir familie kom kuier of 'n troue bywoon en is in Dan Pienaar, Bloemfontein. Verblyf is beskikbaar in 2 oopplan-eenhede of 'n huis wat geski...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dan Pienaar

The Lantern Guesthouse bied gastekamers in Dan Pienaar, Bloemfontein. Die gastehuis is naby winkelsentrums, restaurante en ander geriewe. Verblyf by The Lantern Guesthouse beskik oor 2 gastekamers. Elke kamer het ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Dan Pienaar

Urban Leaf Selfsorg Eenheid bied selfsorg-verblyf aan 5 gaste in 'n stil straat wat in Dan Pienaar, Bloemfontein geleë is. Die eenheid is op die eerste verdieping, het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers, 'n badkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dan Pienaar

Dei Gratia Studio Apartment is op die eienaar se perseel in Bloemfontein. Dié stad bied verskeie historiese, kulturele en natuurlike trekpleisters wat dit die ideale vakansiebestemming maak. Dié oopplan-eenheid h...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar

The Homestead is in Bloemfontein en die area is bekend vir sy wildreservate, oorde, museums en digitale planetarium. Verblyf beskik oor 6 eenhede met slaapplek vir 18 gaste. Die eenhede is Peace, Faith, Love, Bles...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Welkom by die Dan Pienaar akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za