Indien jy Danabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Danabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Danabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dana Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Danabaai akkommodasie
64 lekke plekke om te bly
Erika27 is 'n B&B in die prentjiemooi Danabaai, net 'n paar kilometer van Mosselbaai af. Dié gastehuis is die ideale basis om die Tuinroete ...
Rhapsody 5 is in Danabaai, Mosselbaai geleë en is 1 van 6 woonstelle teen die kus met asemrowende see-uitsigte. Gaste kan walvisse en dolfyn...
SeaView Cottage in Danabaai het slaapplek vir 3 gaste en 'n 180º-uitsig oor die see. Dié ateljeewoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-ba...
Sieniesee is in Danabaai, Mosselbaai geleë en bied 'n gerieflike woonstel, ideaal vir 'n gesin. Daar is verskeie winkels, restaurante, besie...
Paradise Found bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat strandhuis vir tot 8 gaste op die prentjiemooi Tuinroete. Die huis is in Danaba...
Memory Lane is in die gewilde vakansiedorp Mosselbaai geleë. Die huis is 1,6 km van die strand af. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 b...
Kloofsig505 is in Danabaai geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf die strand en v...
Plankiesplesier bied verblyf langs die see in Danabaai, net 8 km vanaf Mosselbaai. Die huis het lieflike see-uitsigte, slaapplek vir 6 mens...
Altelekker by die See is 'n selfsorgwoonstel in Danabaai, Mosselbaai, 1,2 km van Danabaai se strand en 10 km vanaf die bekende Diaz- en ATKV...
Anita's is in die rustige Danabaai langs die parkgordel en 1 km van die strand af geleë. Die eenhede het 'n see-uitsig en is naby baie pragt...
Welkom by die Dana Baai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.