Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (72)
B&Bs (3)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (67)

Resensies van Danabaai

4.5 / 5  
volgens 165 resensies
Lees regte resensies van Danabaai van 165 geverifieerde gaste.
Indien jy Danabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Danabaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Danabaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dana Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Danabaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Danabaai

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Pool Lodge is in die Pinnacle Point strand- en gholflandgoed in Mosselbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vierslaapkamerhuis met uitsigte oor die gholfbaan en see. Die huis ...

Vanaf
R3 990
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Lodge 116 is 'n ruim huis in die Pinnacle Point Kus- en Gholfoord. Die selfsorgverblyf, met parkeerplek reg voor die deur, is ideaal vir 'n gesin of groep van 6. Dié huis beskik oor 3 en suite-slaap...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Lodge 118 is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in die Pinnacle Point Beach and Golf Resort. Dié dubbelverdieping-eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers met baddens en storte. Een van die sl...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Lodge 33 Pinnacle Point Beach and Golf Resort bied selfsorgverblyf en verskeie ontspannings- en sakegeriewe aan gaste. The resort offers guests various leisure and corporate facilities. Dié losstaande huis is smaa...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Lodge 30 is in die luukse Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai geleë. Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Africa Sun Villa is 'n selfsorg-villa op die Pinnacle Point Gholflandgoed. Die villa is in die fynbosnatuurreservaat geleë en het pragtige uitsigte oor die see vanuit die meeste van die kamers. Die huis het slaapp...

10% af Laaste Kans!
VanafR3 000
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Fynbos 46 is 'n gerieflike drieslaapkamerhuis wat ingerig is vir selfsorg. Die huis is op die Pinnacle Point-landgoed in Mosselbaai. Die landgoed bied see-uitsigte en 'n gholfbaan. Dié huis beskik oor 3 slaapkamer...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point 61 is 'n bekoorlike selfsorghuis wat op die Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai geleë is. Dié landgoed bied toegang tot 2 privaat strande teen 'n pragtige 4 km lange kus met 100-ha natuurrese...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Fynbos 5 is ’n drieslaapkamerhuis met ’n see-uitsig op ’n heuwel op Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai. Dié dubbelverdiepinghuis bied verskeie leefareas. Die huis se onderste verdieping is ruim en o...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Bay Guesthouse is 'n luukse vierverdieping-gastehuis op die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai net 'n halfuur se ry vanaf George Lughawe en 400 km vanaf Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth). Verblyf wo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Dana Baai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]