Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Daniëlskuil

3.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Daniëlskuil van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Daniëlskuil besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Daniëlskuil.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Daniëlskuil akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Daniëlskuil Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Daniëlskuil Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Daniëlskuil

Yarona Guest Accommodation is in Danielskuil in die Noord-Kaap en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Daniëlskuil

Old Post Guesthouse bied bekostigbare en gerieflike akkommodasie in Danielskuil in die Noordkaap. Die gastehuis is op die perseel van die ou poskantoor gebou en is onlangs opgeknap en uitgebrei. Akkommodasie word ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Daniëlskuil

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalahari, Noord-Kaap

Be Our Guest @ Kramersfontein is 'n gastehuis wat gerieflike verblyf op 'n plaas ongeveer 3 km vanaf Daniëlskuil bied. Die gastehuis is 'n wonderlike keuse vir gaste wat hierdie deel van die Noord-Kaap besoek. Geni...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Daniëlskuil

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Kalahari, Noord-Kaap

Mount Carmel Safari Lodge is 20 km vanaf Danielskuil en 60 km vanaf Kuruman op die R31 geleë. Die wildlodge het slaapplek in 6 slaapkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Elke kamer het o...

Vanaf
R1 790
per nag (plek vir 5)
Wildsplaas in Kalahari, Noord-Kaap

Sisibala Game Reserve Lodge & Spa bied die ideale gesinsvakansie met 'n wild-ervaring wat gaste altyd sal onthou. Sisibala Game reserve is in die Kalahari geleë en bied dus asemrowende sonsondergange agter die berg...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kathu, Kalahari

Cas Da Willa Lodge is 'n 15 ha-plaas van in Kathu, "die dorp onder die bome", in die Noord-Kaap, die land se grootste provinsie met die kleinste bevolking, geleë. Daar is heelwat geriewe beskikbaar en dis ideaal vi...

Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
B&B in Kalahari, Noord-Kaap

Kalahari Guestfarm bied 'n rustige en onvergeetlike ervaring in 'n ontspanne atmosfeer. Die gasteplaas is op die Kathu-pad net 4 km vanaf Postmasburg se Shoprite en naby die dorp. Verblyf word in enkel- en dubbelk...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Postmasburg, Kalahari

Tshetledi Guesthouse bied verblyf in 'n pragtige gastehuis wat in die hartjie van Postmasburg in die Noord-Kaap geleë is. Dié gastehuis het slaapplek vir 6 gaste in 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is st...

Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 2)
Hotel in Postmasburg, Kalahari

Rue Boutique Hotel is in Postmasburg in die Noord-Kaap. Die hotel is naby die sakekern, 'n vulstasie, winkelsentrum, gimnasium en verskillende eetplekke geleë. In die hotel kan gaste heerlike kos en 'n goeie nagrus...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Postmasburg, Kalahari

Shining Rock gastehuis bied 'n verskeidenheid van pragtige kamers in die hartjie van Postmasburg. Dis is die ideale plek verblyf vir sakereisigers, oornaggaste en gesinsbesoekers. Die verblyf is naby hoofroetes, win...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Postmasburg, Kalahari

Tranquility is 'n luukse B&B in Postmasburg. Dit is gerieflik na aan die dorp en alle geriewe so dit sal aan enige gas se vereistes voldoen. Die verblyf is geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Tran...

Vanaf
R1 745
per nag, vir 2 mense
B&B in Postmasburg, Kalahari

Wisteria Lane Guest House is in die buitewyke van die dorp Postmasburg. Verblyf is beskikbaar in 15 kamers, elk met 'n privaat badkamers. Elke kamer het 'n kombuisie of gaste het toegang tot 'n ten volle toegeruste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R725
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Postmasburg, Kalahari

Unforgettable Guesthouse is 'n gasteplaas in die Kalahari-dorpie, Postmasburg, in die Noord-Kaap geleë. Die perseel is in 'n stil area van die dorp met 'n beeldskone uitsig op die Noord-Kaapse heuwel. Die perseel i...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Daniëlskuil

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalahari, Noord-Kaap

Soetfontein Guest Farm is slegs 5 km vanaf Postmasburg in die Noord-Kaap. Die gasteplaas het 3 en suite-kamers. Elke kamer het ’n TV met DStv-kanale, lugversorging en gratis WiFi. Gaste kan gebruik maak van di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kalahari, Noord-Kaap

Damplaats Gasteplaas is op 'n plaas 34 km van Griekwastad af en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n bosveldwegbreek. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Die ee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kalahari, Noord-Kaap

Wildspan Accommodation is sowat 8 km vanaf Campbell en 110 km wes vanaf Kimberley op die N8 in die Noord-Kaap. Dit bied gehalte-verblyf vir gesinne, groep vriende of sakereisigers. Die gasteplaas beskik oor 3 chale...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kalahari, Noord-Kaap

Donderboschfontein Farm Guest House word omring deur palmbome op 'n plaas 86 km vanaf Kimberley en 24 km vanaf Delportshoop en bied 'n rustige wegbreekplek. Dié gastehuis het 3 kamers met lugversorging en gemaklik...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kathu, Kalahari

Kathu Inn is maklik om op te spoor. Dis langs die N147, net sowat 5 minute vanaf die middedorp. Kathu is die Noord-Kaap se "ystererts-hoofstad". Die naam beteken "dorpie onder die bome" aangesien dit in 'n Kameeldo...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kathu, Kalahari

RustHuis is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Kathu. Die woonstel het 'n privaat ingang en perseel, en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n du...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kathu, Kalahari

Cozy Cottage is in Kathu en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die kothuis is op 'n residensiële perseel, is geskik vir ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za