Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Dargle

4.2 / 5  
volgens 28 resensies
Lees regte resensies van Dargle van 28 geverifieerde gaste.
Indien jy Dargle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dargle.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dargle akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dargle Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dargle Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Dargle

Tanglewood Country Hotel is in die pragtige Dargle-vallei en bied lieflike kamers vir 'n wegbreek of oornagverblyf in die Middellande. Dié geskiedkundige hotel bied 'n keuse tussen verskeie lieflike kamers op die ...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR4 000
R3 600
per nag (plek vir 15)
Selfsorg in Dargle

Welkom by Ferndene Farm! Ons bied verblyf in 'n pragtige plaashuis met 6 slaapkamers en selfsorggeriewe. Die gerieflike huis staan in 'n reuse, welige tuin met 'n kabbelende stroompie in die Dargle Bewarea in KwaZul...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Dargle

Seasons Farm Bed & Breakfast word deur die eienaar bestuur en is in die ongerepte prentjiemooi vallei Dargle, ongeveer 7 km vanaf Howick. Die gastehuis het ook 'n 1 km lange front van die Umgeni-rivier. Verblyf by...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dargle

Landy Lane Cottage is 'n knus selfsorgkothuis wat net langs die R103, naby Lidgetton in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë is. Die kothuis is ideaal vir oornagverblyf of as 'n basis om die Midlands Meander te ve...

Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Hotel in Dargle

Lythwood Lodge in KwaZulu-Natal is net 1,5 uur se ry vanaf Durban en 5 ure vanaf Johannesburg. Dit is 'n luukse, plattelandse boetoekhotel op 'n landgoed in die Middellande. Daar is verskeie kamers en suites, asook...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balgowan, Dargle

Enniskerry is in 'n beeldskone lanbouvallei in die hartjie van KwaZulu-Natal se middellande, sowat 220m vanaf die R103 (die ou Durban-hoofweg) op die D2346, geleë. Ons bied verblyf in 4 ruim en gerieflike selfso...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Dargle

Caladdi Bed and Breakfast is 'n gesinsvriendelike gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, in die hartjie van die Midlands Meander, reg langs die R103, naby 'n aantal trou-venues en plaaslike besienswaardighede....


Akkommodasie binne 10 km vanaf Dargle

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Inversanda Farm Cottages is in die pragtige Dargle-vallei in KwaZulu-Natal se Middellande geleë. Die verblyf is rustig en is slegs 15 minute se ry van Midmardam af, die tuiste van die bekende Midmar Mile. Inversand...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Beverley Country Cottages is in die lieflike Dargle-vallei in die Natalse Middellande geleë. Beverley Plaas is op 'n heuwel met fantastiese uitsigte oor die omliggende middellande geleë. Die plaas word omring deur...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Myrlou Cottage is 'n gesellige kothuis met 'n lieflike uitsig en is net 13 km vanaf Howick. Dié kothuis het 2 eenhede, 1 op die onderste verdieping en die ander op die boonste verdieping. Elke slaapkamer het slaap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dargle akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Natalse Middelande blad indien jy na meer Natalse Middelande akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]