Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Hotelle (3)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Dargle

3.7 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Dargle van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Dargle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dargle.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dargle akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dargle Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dargle Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Dargle

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Lodge in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

St Ives is 'n lodge, restaurant en trou-venue en is in Leeurivier in die pragtige KwaZulu-Natalse Middellande op die R103 geleë. Dit is 10 km van Howick af, 7 km van die Midmar-dam af, 20 minute van Pietermaritzbur...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Dargle Forest Lodge bied 'n uitsig oor die Dargle-vallei, en die Inhlosaneberg en -woud. Dit is ideaal vir voetslaan, fietsry, voëlkyk en sterrekyk. Die Midlands Meander is ook nabygeleë. Die verblyf beskik oor h...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Balgowan, KwaZulu-Natal

Edi's Bratwurst Sausage Restaurant and B&B is in die prentjiemooi Cavershamvallei in KwaZulu-Natal se Middellande geleë, en bied ’n sonderlinge kombinasie tussen Duitse styl en moderne plaasverblyf. Edi's is idea...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Copperleigh Trout Cottage bied verblyf in pragtige selfsorg-kothuise met 'n uitsig oor die water van die 1 ha-Maveladam vol forel. Gaste het gratis toegang tot dié dam. Die kothuise is op 'n skaap- en beesplaas in ...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 12)
Gastehuis in Balgowan, KwaZulu-Natal

The Orchards bied knus selfsorgverblyf in 'n pragtige grasdakhuis. Dit is langs die skoon rivier, in manjifieke tuine wat uitkyk oor die weivelde. Ons is die ideale keuse vir 'n groot groep wat op soek is na 'n geri...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Balgowan, KwaZulu-Natal

Gowan Valley Guest Farm is in die hartjie van die Natalse Middellande, slegs 4 ½ ure se ry vanaf Johannesburg en 1 ½ uur vanaf Durban. Die verblyf is sentraal in die gewilde Midlands Meander-roete geleë, sowat 1,...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balgowan, KwaZulu-Natal

AfriCamps at Gowan Valley bied glamping-verblyf op 'n skilderagtige plaas in die Natalse Middellande. Die Midlands Meander het bekoorlike dorpe wat 'n verskeidenheid hotelle, trou-venues, restaurante, kafees, doendi...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balgowan, KwaZulu-Natal

Breek weg uit die eentoning 9 tot 5 bestaan by The Falls, diep in die golwende heuwels van die wonderskone Balgowanvallei. Die 2 selfsorgkothuise staan op 'n rustige plaas waar besoekers kan besin oor die vreugde ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Dargle

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Balgowan, KwaZulu-Natal

Notting Hill Lodge bied 'n keuse tussen B&B-verblyf of slegs verblyf in die hartjie van KwaZulu-Natal se Middellande. Hierdie lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie trou-v...

20% af Aanbod!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Lions River, KwaZulu-Natal

Clydesdale on Lions River bied gemaklike, huislike verblyf in Leeurivier, Lidgetton, in die Natalse Middelande. Die plaas is op die oewer van die Leeurivier, net 5 km van die Nelson Mandela Capture Site Museum af, 7...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Dargle akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Natalse Middelande blad indien jy na meer Natalse Middelande akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za