Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Dawnview

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Dawnview van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Dawnview besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dawnview.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dawnview akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dawnview Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dawnview Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R615
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dawnview

Thokomala Guest House is in Germiston, 12,5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 10 km vanaf Afrika se grootse winkelsentrum geleë. Dit het die ideale ligging vir sake en plesier in die Goudstad. Die verb...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Dawnview

Echelon House is in Bedforview, Johannesburg. Die gastehuis is agter 'n sperboom in 'n omheinde area geleë en mens verkry toegang tot die eiendom deur 'n hek. Echelon House bestaan uit 10 kamers. Ons het 3 enkelk...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Dawnview

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R685
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Primrose, Germiston

Fancy Pansy is in Germiston se voorstad, Primrose geleë en is sowat 13 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 12 km vanaf Emperors Palace Casino. Verblyf word in 2 elegante eenhede gebied wat volledig vir ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Germiston, Johannesburg

Cinematic Guest House bied onvergeetlike verblyf in pragtige kamers, asook 'n rits doendinge. Dis in Primrose, Germiston, net 'n entjie vanaf Rose Acres Kliniek, Eastgate Winkelsentrum, Emperors Palace Casino en Ree...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Primrose, Germiston

Naisar Holiday Home and Apartment is in Primrose in Germiston geleë en is sowat 15 minute van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Verblyf word in 'n huis met 4 slaapkamers en in 'n woonstel met 2 slaapkamers aangeb...

Vanaf
R995
per nag, vir 4 mense
B&B in Bedfordview, Germiston

Luxury Cottage is 'n beskutte selfsorgkothuis wat in die tuin van 'n residensiële perseel in die boonste deel van Bedfordview skuil. Die kothuis het 'n aparte, privaat ingang. Dié tuinkothuis is geskik vir 4 gas...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR910
R774
per nag, vir 2 mense
B&B in Bedfordview, Germiston

Sky Blue Bed & Breakfast bied verblyf in gastekamers in Bedfordview, Johannesburg. Die gastehuis het die ideale ligging, 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en ander geriewe in die omtrek. Verblyf by Sky...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

The Bedford View Guest House is in Bedfordview geleë en is naby die sakekern, Edenvale, Germiston en die middestad. Dis net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en ook naby 'n rits topgholfbane en die groo...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Bedfordview, Germiston

The Barnhouse bied B&B in Bedfordview. Dié luukse gastehuis is naby restaurante, winkelsentrum en sowat 14 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 4 kamers. Die gastehuis kan in geheel vi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

Acacia Grove Guest House is in 'n pypsteel-erf in die stil en rustige woonbuurt, Bedfordview, geleë en is na aan verskeie hoof-verkeerskruisings. Ons is ideaal geleë, slegs 15 km vanaf die OR Tambo Internasionale ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dawnview akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za