Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (7)
Lodges (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)
Nabygeleë Streke
Britstown
Colesberg
Hanover

Resensies van De Aar

3.5 / 5  
volgens 30 resensies
Lees regte resensies van De Aar van 30 geverifieerde gaste.
Indien jy De Aar besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Aar.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Aar akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Aar Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Aar Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Naweke!
VanafR950
R808
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar

La Provence Accommodation is in die hartjie van die Karoo geleë en bied puik gasvryheid. By dié gastehuis sal jy so tuis voel soos by jou eie huis! La Provence Accommodation bied 30 luukse, gerieflike slaapkamers...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Aar

Stay a Day Guest House is in De Aar geleë. Rotskuns, museums, valskermsweef, staproetes en sterrekyk maak De Aar die ideale oornagbestemming as jy deur die Noord-Kaap reis. Die verblyf bestaan uit 12 gastekamers w...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar

Nyibiba Guest House is in De Aar geleë. Dié dorp het die tweede belangrikste spoorwegstasie in die land op die spoor tussen Kaapstad en Kimberley. Nyibiba Guest House is gewild en bied luukse dubbelkamers met en ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
B&B in De Aar

Kom ervaar egte boere-gasvryheid in die Karoo. Twee eenhede, elk toegerus met 'n dubbelbed, asook 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Een van die eenhede beskik oor 'n lugversorger, mikrogolf, yskas en DStv-pakke...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Aar

Hearts Haven is 'n klein gastehuis in die hartjie van De Aar in die Noord-Kaap. Die huis is maklik bereikbaar en in 'n stiller deel van die dorpie geleë. Ons verseker 'n absoluut onvergeetlike ervaring vir die oord...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in De Aar

Obrigado Guest House bied 'n stil en rustige lafenis vir ieder en elk op soek na veilige en gerieflike verblyf. Die gastehuis is in die pragtige dorp, De Aar, geleë. Obrigado Guest House se akkommodasie word aang...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Aar

By Con Amore Guesthouse in De Aar word sierlikheid en eenvoud soomloos vervleg. Hierdie gastehuisie staan onder die eindelose blou lug in die pragtige sonlig van die Noord-Kaap en bied verblyf aan sakereisigers en v...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Aar

Isidingo Guest House is in De Aar. Dié dorp het die tweede belangrikste spoorwegstasie in die land, die treinspore is altesaam 110 km lank en daar is 29 spore. De Aar is oorspronklik op die plaas genaamd De Aar gev...


Akkommodasie binne 10 km vanaf De Aar

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Kleinbrand is op 'n plaas 16 km buite De Aar en 40 km vanaf Britstown op die N10 geleë. Dié gasteplaas bied 2 kamers en elke kamer het 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het te...


Akkommodasie binne 50 km vanaf De Aar

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Kampfontein Gasteplaas is in die Karoo geleë op die N10, ongeveer 10 km van De Aar af en 50 km vanaf Hanover. Die gasteplaas bied verblyf wat enige reisiger sal pas. Verblyf word aangebied in 13 dubbelkamers, met...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die De Aar akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]