Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (7)
Wildsplase (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (4)
Nabygeleë Streke
Britstown
Colesberg
Hanover

Resensies van De Aar

3.6 / 5  
volgens 33 resensies
Lees regte resensies van De Aar van 33 geverifieerde gaste.
Indien jy De Aar besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Aar.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Aar akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Aar Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Aar Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf De Aar

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hanover, Noord-Kaap

Oppermanskraal bied gerieflike oornagverblyf op 'n prentjiemooi plaas sowat 15 km buite Hanover in die Karoo. Dit is ideaal vir gaste wat tussen Kaapstad en Johannesburg onderweg is. Verblyf is beskikbaar in 2 slaa...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Noord-Kaap

Ramino Guest Farm is geleë in die hartjie van die Groot Karoo en dit is die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Al bly jy slegs vir een nag oor kan ons jou waarborg dat die betowering van die Karoo j...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Richmond, Noord-Kaap

Ka-Ma Lodge bied 'n huislike omgewing en is die ideale oorstoppunt wanneer jy van Johnnesburg na Kaapstad reis. Die lodge is in Richmond op die N1, halfpad tussen die twee hoofstede. Ka-Ma Lodge bied gemaklike en-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond, Noord-Kaap

Three Birds Country House skuil in die rustige dorpie Richmond langs die N1 in die Noord-Kaap. Die verblyf is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg en dis ideaal vir reisigers wat op soek is na oornagverblyf. Die...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Richmond, Noord-Kaap

Seisoen Karoo Retreat is in 1854 met 'n geskiedkundige Karoo-styl gebou. Hierdie ou bestuurdersplaashuis is in die Noord-Kaapse dorpie Richmond. Ten spyte van sy beskeie bevolking, spog hierdie plaasdorp met 'n paar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond, Noord-Kaap

The Richmond Café and Rooms is 'n gastehuis met 'n koffiewinkel op die perseel. Dié bekoorlike gastehuis is in die hoofstraat van die historiese dorpie, Richmond, in die Karoo-streek van die Noord-Kaap geleë. Ve...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Richmond, Noord-Kaap

Richmond Booktown Lodge bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is gerieflik naby die N1 en verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Verblyf is beskikbaar in 5 gerieflik...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond, Noord-Kaap

An-Ra Gastehuis is in Richmond, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad geleë, en bied gerieflik gemeubileerde kamers. Daar is 5 en suite-kamers met privaat ingange, sowel as 'n woonstel met slaapplek 4 oorkant di...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Richmond, Noord-Kaap

Perdehoef Gastehuis is in Richmond en bied gerieflike oornagverblyf tussen Johannesburg en Kaapstad. Dis naby restaurante en winkels. Dié gastehuis beskik oor 3 eenhede met slaapplek vir 10. Eenheid 1 het ‘n ko...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Richmond, Noord-Kaap

Karoo Huis is 'n Victoriaanse huis wat dateer uit die 1800's en dis in die dorpie Richmond geleë. Die huis is na aan restaurante, boekwinkels en plekke van geskiedkundige belang. Die gastehuis bied 2 slaapkamers w...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die De Aar akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za