Resensies van De Doorns

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in De Doorns bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 9 resensies.
Danfred A. - 12th May 2019
staying in De Doorns
Miskien meer eetplekke om van te kies.
Ian D. - 14th January 2019
staying in De Doorns
Tipiese plattelandse boere gemeenskap.
Johan M. - 7th January 2019
staying in De Doorns
Pragtige landskap, seker een van die heel mooiste valleie in Suid-Afrika.
Sonet D. - 23rd December 2018
staying in De Doorns
Klein dorpie. Ons het net een nag oorgeslaap en kon nie die dorp verken nie.
Retha V. - 22nd December 2018
staying in De Doorns
Pragtige omgewing.
Daniela C. - 3rd September 2018
staying in De Doorns
Tipiese, plattelandse dorp waar nie veel aangaan nie.
Sangitha R. - 9th July 2018
staying in De Doorns
Every little town has its own little touch of experience.
Lizel O. - 15th April 2018
staying in De Doorns
Vreeslike mooi plek, ons het die feit dat dit meestal werkende wingerde is baie geniet (nie jou average toeristebestemming nie, nie soos wynplase in nabygeleë dorpe nie). Ons het altyd die Hexrivier vallei van 'n afstand af bewonder, of so in die verby ry via die N1, om daar te kon bly vir twee nagte was 'n lekker ervaring!
Erika S. - 19th April 2017
staying in De Doorns
De Doorns is goed geleë vir oorslaap as die Kaap net te ver is van Pretoria.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]