Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van De Hoop Nature Reserve

4.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van De Hoop Nature Reserve van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy De Hoop Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Hoop Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Hoop Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Hoop Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Hoop Nature Reserve Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Infanta, De Hoop Nature Reserve

Infanta Cottage Self Catering is 'n losstaande, privaat duplekshuisie met 2 slaapkamers wat in Infanta geleë is en dit bied slaapplek aan 4 of 5 gaste. Infanta is oorkant Witsand geleë. Die Breederivier skei die...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Infanta, De Hoop Nature Reserve

Infanta Getaway is in die klein dorpie Infanta, by die mond van die Breederivier oorkant Witsand, geleë. Dit is 'n paradys vir natuurliefhebbers en dit staan ook bekend as die vissermansparadys. Walvisse is 'n gr...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Infanta, De Hoop Nature Reserve

Francolin Place is in Infanta geleë, langs die mond van die Breederivier. Dit is 'n skilderagtige pad wat deur die pragtige golwende heuwels van die Overberg kronkel. Infanta is geseën met 'n magdom voël- en seel...


Akkommodasie binne 10 km vanaf De Hoop Nature Reserve

Vanaf
R995
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Breede River Holiday Farm is 5 km van die Breederivier-grenspos en 25 km vanaf Potberg in Malgas. Verblyf word in 2 chalets gebied wat oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea, 2 aparte slaapkamers en 'n volledige badka...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

Annie's House is 'n dubbelverdiepinghuis aan die voet van die berg in Malgas, 'n dorpie aan die Breederivier se westelike oewer. Die huis is sowat 100 m van die rivier en gemeenskaplike jetty af. Die huis het slaap...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

Living The Breede - Green House is 'n lieflike selfsorghuis op die rivier in Malagas wat van onafhanklike elektrisiteit gebruik maak. Malagas is 'n nedersetting op die oewer van die Breederiver omring deur die Potbe...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

Living the Breede - Wooden House is 'n ruim dubbelverdiepinghouthuis reg teen die water in Malgas. Malgas is 'n dorpie aan die Breederivier se oewer en omring deur die Potbergreeks, 30 km suidwes van Swellendam en 2...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

Living The Breede - Houseboat 2 is 'n huisboot wat geskik is vir 4 in Malagas op die Breederivier. Dié huisboot is ideaal vir 'n visserman of diegene wat op die water wil ontspan. Die huisboot is geskik vir 4 vol...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

Living The Breede - Boat 1 bied slaapplek aan 4 gaste op 'n huisboot in Malgas op die Breederivier. Dié huisboot is ideaal vir die kranige visserman of net die wat op soek is na 'n rustige tydjie op die water. Di...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 530
per nag (plek vir 15)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

Living The Breede - Brummer House is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis teen die rivier in Malgas. Malgas is 'n klein dorpie aan die oewer van die Breederivier omring deur die Potbergreeks, 30 km suidoos van Swellenda...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Overberg, Wes-Kaap

Breede River Glamping and Camping is op ’n prentjiemooi plaas net 10 km van Malgas af. Dié plaas is ideaal vir gaste wat van die stad se tegnologiese steurnisse wil wegkom en bied betowerende uitsigte oor die Bre...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

Living the Breede - River Haven House is 'n goed toegeruste selfsorghuis teen die water in Malagas. Malagas is 'n klein dorpie aan die Breërivieroewer, omring deur die Potbergreeks, 30 km suidoos van Swellendam en ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

Living The Breede - Staples House is 'n groot dubbelverdieping-gesinsvakansiehuis langs die rivier in Malagas. Malagas is 'n dorpie op die Breederivier se oewer teen die Potbergreeks, 30 km suidoos van Swellendam en...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

Living The Breede - Lawrence House is 'n unieke selfsorgvakansiehuis op die water se rant in Malagas. Malagas is 'n nedersetting op die oewer van die Breederivier wat deur die Potbergreeks omring word, 30 km suidoos...


Akkommodasie binne 50 km vanaf De Hoop Nature Reserve

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Selfsorgwoonstel met privaat ingang en lieflike en suite-dubbelkamer. Enkelbed in die leefkamer. Ons voorsien beddegoed en handdoeke. Kombuis is toegerus met 'n klein elektriese stoof, mikrogolfoond, yskas en voldoe...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

Goodswop House is 'n selfsorghuis op die rivier in Malagas. Malagas is 'n nedersetting op die oewer van die Breederivier, met die Potberge in die agtergrond, 30 km suidoos van Swellendam en 280 km van Kaapstad af. ...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

Living The Breede - House 301 is 'n lieflike selfsorghuis op die oewer van die Breederivier in Malagas. Malagas is 'n nedersetting op die oewer van die Breederivier met die Potbergberge in die agtergrond. Dis 30 km ...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

Verhovert House is ’n nuwerwetse selfsorghuis aan die rand van die Breederivier in Lemoentuin, Malagas. Malagas is op die oewer van die Breederivier en word omring deur die Potberge, 30 km suidoos vanaf Swellendam...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

2 Pause Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in Malgas op die Breederivier geleë. Dié kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en 'n kind indien nodig. Dit bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis ...

20% af Weeksdae!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

Tides River Lodge is lekker veraf geleë vir buitelug- en natuurliefhebbers. Dis in 'n beskutte baai met 'n sand-eiland reg voor die perseel. Ons het sonder twyfel een van die mees unieke en ongerepte liggings aan d...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za