Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van De Hoop Nature Reserve

4.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van De Hoop Nature Reserve van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy De Hoop Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Hoop Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Hoop Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Hoop Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Hoop Nature Reserve Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf De Hoop Nature Reserve

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

Living The Breede - Lawrence House is 'n unieke selfsorgvakansiehuis op die water se rant in Malagas. Malagas is 'n nedersetting op die oewer van die Breederivier wat deur die Potbergreeks omring word, 30 km suidoos...


Akkommodasie binne 50 km vanaf De Hoop Nature Reserve

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Selfsorgwoonstel met privaat ingang en lieflike en suite-dubbelkamer. Enkelbed in die leefkamer. Ons voorsien beddegoed en handdoeke. Kombuis is toegerus met 'n klein elektriese stoof, mikrogolfoond, yskas en voldoe...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

Living The Breede - Durant House is 'n dubbelverdiepinghuis in Malgas, 'n nedersetting aan die westelike oewer van die Breederivier. Die huis is sowat 50 m van die rivier af. Dit bied verskeie vermaakareas binne en ...

Vanaf
R1 110
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

2 Pause Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in Malgas op die Breederivier geleë. Dié kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en 'n kind indien nodig. Dit bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis ...

40% af Weeksdae!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

Tides River Lodge is lekker veraf geleë vir buitelug- en natuurliefhebbers. Dis in 'n beskutte baai met 'n sand-eiland reg voor die perseel. Ons het sonder twyfel een van die mees unieke en ongerepte liggings aan d...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

The Breede River Getaway Home is in 'n rustige omgewing en bied 'n volkome wegbreek van die gewoel en wemel van die stadslewe. Ontspan met 'n skemerkelkie op die seehoof of geniet eenvoudig die uitsig vanaf die dek...

15% af Aanbod!
VanafR1 680
R1 428
per nag, vir 2 mense
Hotel in Malgas, Wes-Kaap

Malagas Hotel is 'n gesinsvriendelike hotel in die platteland aan die Breederivieroewer. Dié hotel bied verskeie verblyfopsies, insluitend kamers met 2 enkelbeddens, dubbelkamers, tripelkamers en gesinskamers. Ga...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Malgas, Wes-Kaap

Houseboat Hire bied bote op 'n selfsorg-basis wat op die Breederivier in die Malgas-area geanker is. Gaste kan sowat 30 km in die rigting van die riviermond en 10 km stroomop vaar. Verblyf is beskikbaar in 3 huisbo...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Overberg, Wes-Kaap

Waterkloof Guest House is 'n volstruisplaas wat in die skilderagtige Suid-Kaap, naby Swellendam en Heidelberg geleë is. 'n Paar minute se ry sal jou na die vakansiedorp Witsand, met sy pragtige strand en visserspar...

Vanaf
R3 740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

De Hoop Opstal Houses is tussen Melkhoutbome naby die Opstal-area in die pragtige De Hoop Natuurreservaat geleë. Die Opstal-area is 'n sentrale basis vanwaar gaste die reservaat kan verken. Die Fig Tree Restaurant ...

Vanaf
R1 998
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

De Hoop Opstal Equipped Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf in die De Hoop Natuurreservaat. Die Opstal-area is 'n sentrale basis om die reservaat te verken en die Fig Tree Restaurant daar is die hele dag oop. D...

Vanaf
R2 635
per nag, vir 2 mense
B&B in Overberg, Wes-Kaap

De Hoop Opstal Manor House is 'n pragtige ou huis wat tot sy eertydse glorie herstel is. Hierdie pragtige meenthuis is in die De Hoop Natuurreservaat. Die Opstal-area is die basis van waar gaste die natuurreservaat ...

Vanaf
R2 890
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

De Hoop Opstal Vlei Cottages is in die De Hoop Natuurreservaat en bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 grasdakkothuise. Die Opstal-area is ’n sentrale basis vanwaar gaste die reservaat kan verken. Die Fig Tree Res...

Vanaf
R3 060
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

De Hoop Melkkamer House and Cottages is in die pragtige De Hoop-natuurreservaat. Die sandsteengeboue aan die oorkant van die vlei staan ??as 'Melkkamer' bekend. Hierdie afgeleë en eksklusiewe opstal is 40 minute se...

Vanaf
R1 233
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Overberg, Wes-Kaap

De Hoop Opstal Campsite Rondavels is in die pragtige De Hoop Natuurreservaat en bied eenvoudige en bekostigbare verblyf. Die Opstal-area is 'n sentrale basis vanwaar gaste die reservaat kan verken. Die Fig Tree Rest...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za