Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van De Nova

4.6 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van De Nova van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy De Nova besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Nova.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Nova akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Nova Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Nova Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Nova

CBS Accommodation bied selfsorgwoonstelle op die eienaars se perseel in Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie doendinge in die omgewing. Verbl...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Nova

Mari-Amor Self-catering Apartments is in Mosselbaai geleë en ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en gaste wat iemand die hospitaal wil besoek. Dié dubbelverdieping-woonstelkompleks bied lieflike uitsigte en...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Nova

6 View @ The Bay Apartment is in die gewilde Mosselbaai geleë. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n konin...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in De Nova

Simply the Best Garden Route Accommodation is in De Nova, Mosselbaai en word deur die avontuur van die Suid-Kaap omring. Die huis het slaapplek vir 12 gaste in 5 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n stapelbed...


Akkommodasie binne 10 km vanaf De Nova

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Tuinroete

8 View @ The Bay is in die gewilde dorp Mosselbaai geleë. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingr...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Tuinroete

7 View @ The Bay Apartment is in die gewilde kusdorp, Mosselbaai, geleë. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

No-Vue Vakansie Akkommodasie is in die kusdorp, Mosselbaai, in die hartjie van die Tuinroete geleë. Verblyf is beskikbaar is 2 eenhede wat individueel versier is. Beide die eenhede is saam met die hoofhuis op dies...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Abbeygail's En-suite Guest Room is op die eienaar se perseel en is ideaal in sentrale Mosselbaai geleë. Die gastehuis is sowat 5 minute se ry vanaf Santos Strand en die ideale basis om die besienswaardighede in die...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Drika's Verblyf is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Mosselbaai. Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Brians B&B is in Mosselbaai, 'n vakansiebestemming met die beste weer ter wêreld die hele jaar. Verblyf is beskikbaar in 1 en suite-gesinskamer met slaapplek vir 3 gaste en 1 en suite-dubbelbed met slaapplek vir 2...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die De Nova akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Mosselbaai blad indien jy na meer Mosselbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]