Indien jy De Rust besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in De Rust.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Rust Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Rust accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
De Rust akkommodasie
19 lekke plekke om te bly
Joel's Off-the-grid Cottage bied selfsorgverblyf wat in die Groot Swartbergreeks in die Klein-Karoo versteek is. Di...
The Travelling Tortoise Retreat is 'n eko-oord wat selfsorg-chalets net 10 km vanaf De Rust, 'n pragtige dorpie in ...
Vredelus Plaas Verblyf is op 'n werkende plaas. Die plaas grens aan die dorp en die huis is stapafstand van die dor...
Kabbelrus is in die prentjiemooi dorp De Rust aan die voorheuwels van die majestueuse Swartberge en by Meiringspoor...
Room @ Irissa Sanctuary bied 'n kamer in die eienaar se huis, in die bekoorlike dorpie De Rust op Roete 62. Dit is ...
Asher Stable Stay is op 'n voormalige perdeplaas aan die voet van die Swartberge, net 5,5 km vanaf die dorpie De Ru...
Doornkraal Kothuis is 'n huis met 2 en suite-kamers en 'n kombuis wat as selfsorg of op 'n B&B-basis bespreek kan w...
Meijer's Rust bied verskeie verblyfopsies op 'n plaas in die hartjie van Meiringspoort, buite De Rust. Meijer's Rus...
Aardts Cabins is 'n bekoorlike en rustieke klipsteenkothuis net 11 km vanaf De Rust. Dit bied 'n romantiese of gesi...
Kerneelia Kothuis is 'n bekoorlike kothuis met 'n pragtige berg-uitsig op 'n Klein-Karoo-plaas naby De Rust. Dis id...