Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy De Vlugt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Vlugt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Vlugt akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Vlugt Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Vlugt Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Vlugt

Die Skoolhuisie bied selfsorgverblyf-kothuise wat op langs die R399 geleë is in 'n rustige en skilderagtige De Vlugt-plaas. Dié plaas is omring met berge en bied 'n vredevolle wegbreek van die stad se geraas, net ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Vlugt

Angie's G-spot is in die prentjiemooi dorpie De Vlugt aan die onderkant van die Prince Alfredpas op die R339 geleë. Die kothuis skuil aan die Keurboomsrivier se oewer op pad na die Baviaanskloof-toeristeroete. Die...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in De Vlugt

Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis is 'n selfsorgplaashuis wat tussen die pragtige Langekloofberge in die voorheuwels van die asemrowende Prins Alfredpas skuil. Hierdie unieke en bekoorlike huisie is die ideale oo...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Vlugt

Outeniqua Mountain Lodge is 'n 'groen' forel-lodge en verskaf krag en water van natuurlike bronne met hidro- en sonkrag. Die lodge is deel van die Middel Keurbooms Bewarea, 'n spesiale natuurlike deurgangsroete met ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf De Vlugt

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suid-Kaap, Kaapse Roete 62

Die Beloofde Land is op 'n plaas naby Uniondale geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Daar is 3 losstaande eenhede op die plaas. Die Keurboom is op 'n krans geleë met 'n uitsig oor die L...


Akkommodasie binne 50 km vanaf De Vlugt

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suid-Kaap, Uniondale

Belle-Vue Farm Accommodation & Tours skuil tussen die prentjiemooi berge en vrugteboorde van die Langkloof in die Wes-Kaap langs die R62 en is net 15 minute se ry van Uniondale af, 'n dorpie wat bekend is vir sy ber...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suid-Kaap, Uniondale

Marthinusberg Mountain Escape het 2 basiese selfsorg-eenhede wat sowat 10 km suidoos vanaf Uniondale geleë is. Uniondale is 'n bekoorlike plattelandse dorpie op die Klein Karoo se Roete 62, net van die Tuinroete af...

Vanaf
R358
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Die Knysnawoud is wêreldbekend vir sy magiese natuurskoon, donker en mistieke afsondering en reuse Geelhoutbome, party selfs meer as ’n 1000 jaar oud. Ander boomspesies sluit stinkoutbome en die wildekastaiing me...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Suid-Kaap, Uniondale

Mountain Pastures is in die De Hoop-vallei tussen die Kouga- en Honniball-berge geleë. Die lodge is net langs die gewilde R62 geleë. Verblyf by Mountain Pastures word in 'n enkel- of dubbelkamer en 6 smaakvol ver...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suid-Kaap, Uniondale

Fonteintjie is in die Bo-Langkloof in die De Vlugt-vallei geleë en bied gaste verblyf in selfsorg-eenhede aan. Gaste kan enige van die 5 huise bespreek: Eenboom, 90 Grade, Skewes en Kliphuis wat elkeen slaapplek v...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Tuinroete, Wes-Kaap

Blomberg Farm Villa bied stilte en vrede weg van die stadslewe, maar is ook net 15 minute se ry van Plettenbergbaai af met verskeie winkels, restaurante en strande af. Blomberg Farm Villa is ideaal vir stappers, ber...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Suid-Kaap, Uniondale

Hillside Guest Farm word deur die Swartberge en Outeniekwaberge omring en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste op 'n plaas. Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelslaapbanke en die privaat badkamer he...

Voorkeurvennoot
10% af Winteraanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Hotel in Suid-Kaap, Uniondale

Schulteheim Hotel is in Uniondale en dateer uit 1832. Dit is onlangs opgeknap om die gebou tot sy eertydse glorie te herstel. Die gebou is as ’n seunskoshuis in die 1900's gebruik en is toe in 2009 opgeknap en in ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Suid-Kaap, Uniondale

Ouwerf Gastehuis is 'n bekoorlike B&B wat in die pragtige dorpie, Uniondale, 'n uur se ry van George af geleë is. Die gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 4 gastekamers. Daar is 3 slaapkamers wat 'n dubbelbed he...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suid-Kaap, Uniondale

Uniondale Guest Lodge is 'n gastehuis in 'n eeu-oue historiese gebou in die Karoo-dorpie Uniondale. Dié gastehuis beskik oor 4 slaapkamers. Elke kamer het 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere ...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suid-Kaap, Uniondale

Uniondale Manor Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte gastehuis met pragtige geelhoutvloere en plafonne wat in die vroeë 1900's gebou is. Die gastehuis is stapafstand van die gelisensieërde Hungry Gh...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap, Uniondale

Huisie Ommie Hoek is 'n ten volle gemeubileerde, losstaande tweeslaapkamerkothuis in 'n stil straat weg van die hoofstraat af in Uniondale. Uniondale is 'n klein plattelandse dorpie in die Wes-Kaapprovinsie by die w...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suid-Kaap, Uniondale

Bon Accord Guesthouse bied B&B-verblyf en is in Uniondale geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se gejaag. Ons bied verblyf in 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers. E...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap, Uniondale

Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie is op 'n werkende plaas geleë wat slegs 8 km van Uniondale af is. Verblyf word aangebied in 4 selfsorgkothuise. Al die eenhede het 'n privaat ingang en 'n stoep met buitelugmeu...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuinroete, Wes-Kaap

Bella Manga Country Escape op 'n 40 hektaar-landgoed met 'n oorvloed voëllewe en ander wildsoorte. Dié verblyf is minder as 20 km vanaf Plettenbergbaai met sy pragtige strande, restaurante en besienswaardighede. D...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za