Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (127)
B&Bs (2)
Hotelle (7)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (115)

Resensies van De Waterkant

4.6 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van De Waterkant van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy De Waterkant besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Waterkant.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Waterkant akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Waterkant Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Waterkant Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Waterkant

Vos Lane is 'n bekoorlike woonstelletjie wat gerieflik tussen Loader- en Waterkantstraat in die swierige De Waterkant woonbuurt in Kaapstad geleë is. Die eenheid is ruim en ideaal vir 'n paartjie met vakansie of 'n...

Vanaf
R1 407
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant

80 Waterkant is 'n ruim kothuis wat 'n oopplan-leefstyl in die luukse De Waterkant bied. 'n Spiraaltrap kronkel tot by 'n privaat houtdek op die kothuis se dak met lieflike uitsigte op Tafelberg, die Atlantiese kus ...

Vanaf
R2 890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, De Waterkant

Juliette 102 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die V&A Waterfront. Die dekor is 'n kombinasie van 'n Europese en Afrika-style met topgehalte-afwerkings is topgehalte en luukse materiaal. Dié woonstel het slaapplek ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bo-Kaap, De Waterkant

Cape Finest bied akkommodasie vir vakansies en korttermynverblyf waartydens diens, gehalte en gerief prioriteit geniet. Ons doelwit is om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die fantastiese woonstelle wat ...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant

Harbouredge Suites is in 'n moderne kompleks in De Waterkant, 'n buurt in die Kaapse middestad naby die V&A Waterfront geleë. Die woonstelle het elkeen lugversorging, 'n volledig toegeruste kombuis, gerieflike oop...

Vanaf
R2 024
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront, De Waterkant

Die Portswood is langsaan sy suster-hotel, The Commodore Hotel, geleë. Dit is in die besige V&A Waterfront en ons bied voortreflike verblyf, uitmuntende kookkuns en wêreldklas-diens. Die Portswood is deel van Kaap...

Vanaf
R2 040
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Groenpunt, De Waterkant

32 Napier Street - Apartment 501 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle dakwoonstel in die modieuse De Waterkantbuurt. Die woonstel is op die vyfde verdieping en bied lieflike uitsigte oor die stad, op Sein...

Vanaf
R1 840
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant

40 Napier Street het een van die grootste swembaddens in die omgewing en is geleë in die keisteen gedeelte van Napierstraat in De Waterkant. Dié puik eiendom bied slaapplek vir 4 gaste. Dit is 'n luukse tweeslaap...

Vanaf
R1 524
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant

179 Waterkant is 'n moderne drieslaapkamer-eenheid in De Waterkant Village, 'n sjiek gedeelte van Kaapstad. Dié deftige woonstel se privaat dek op die dak bied lieflike uitsigte oor die V&A Waterfront, die stad, en...

Vanaf
R2 960
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in De Waterkant

Hierdie tweeslaapkamerhuisie is geheel en al omskep in 'n moderne, eietydse woning. Die groot oopplan-grondverdieping het lugversorging met houtvloere en in warm weer kan dit vergroot word wanneer 'n mens die glasd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die De Waterkant akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za