Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Die Wilgers

4.7 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Die Wilgers van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Die Wilgers besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Die Wilgers.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Wilgers akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Wilgers Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Wilgers Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Wilgers

Ontsnap uit die stad en ontspan in 'n aangename omgewing omring deur 'n swembad, koi-dammetjie en tuin-gazebo in 'n welige tuin vol broodbome, palmnbome en blomme. Willows Guest House is pragtig gemeubileer en is 'n...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers

485 on Teresa bied bekoorlike selfsorg-eenhede in die stil buurt, The Willows, in Pretoria. Die eenhede is op die grondverdieping op 'n sekuriteitslandgoed en skuil in die verste hoekie van die eienaar se perseel. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers

449 on Oulandsloop is 'n privaat woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Die Wilgers, Pretoria. Dié woonstel is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed ...

15% af Aanbod!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Wilgers

Waters on Willows is in die stil voorstad van The Willows in Pretoria geleë. Dit is ideaal en net 4 km van die N1 en die N4 af geleë. Waters on Willows bied verblyf in 4 individueel versierde kamers. Hierdie kam...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Wilgers

Wilgers Guest House bestaan uit 'n huis met 3 slaapkamers vir gesinne en 5 aparte eenhede. Ons het slaapplek vir 21 gaste in 5 eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n volledige kombuisie met 'n mikrogo...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers

The Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis wat op 'n residensiële perseel is aan. Die eienaars bly op die perseel. Dié verblyf is in De Wilgers in Pretoria. Die kothuis het slaapplek v...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Die Wilgers

The Willows Boutique Hotel is op 'n 2 hektaar landgoed teen die Bronberg Natuurreservaat in The Willows, Pretoria. Die hotel is rustig, gerieflik en 'n huis weg van die huis af. Dit is 'n lieflike geheim wat wag om ...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Die Wilgerste sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Die Wilgers

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

Lynn Ridge Guesthouse bied B&B-verblyf in Lynnwood, Pretoria. Hierdie gastehuis is ideaal geleë naby verskeie geriewe vir vakansiegangers en sakereisigers. Die verblyf by Lynn Ridge Guesthouse word aangebied in 8 ...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Lavender and Rose Cottage bied gerieflike verblyf in Old Faerie Glen in die ooste van Pretoria. Die selfsorgkothuis is in 'n rustige en stil area net 15 minute van Pretoria se middestad en 30 minute van OR Tambo Int...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Deidre Charles Accommodation is 'n lieflike, moderne en skoon gaste-eenheid vas aan die eienaar se huis, maar met 'n privaat ingang, in Faerie Glen, Pretoria. Die eiendom is sentraal geleë naby die winkels en hospi...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Adelante Self Catering is in die stil en beeldskone woonbuurt Faerie Glen in Pretoria geleë. Daar is 2 selfsorgwoonstelle met slaapplek vir 2 tot 5 gaste. Eenheid 1 is privaat en op die grondvloer. Dié woonstel i...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR575
R431
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Palm Villa is op 'n sekuriteitslandgoed in Faerie Glen. Dis die ideale verblyf om te oornag of vir 'n wegbreek en ontspanning. Die villa word omring deur die Bronberge met mensgemaakte damme en 'n verskeidenheid vo...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Equestria, Pretoria-Oos

Villa Jana Guesthouse is geleë in Equestria, Pretoria. Hierdie gastehuis het 18 luukse slaapkamers in 'n Engelse styl met en suite-badkamers. Daar is konferensiegeriewe en ook 'n venue vir klein troues met 120 gast...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Lynnwood Ridge

TC's on Lynnwoord Guesthouse is gerieflike verblyf wat gemaklik sentraal in Lynnwood Ridge in Pretoria geleë is. Verblyf word gebied in 'n mengsel van standaard- en luukse kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het....

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in La Montagne, Meyerspark

Touraco Guesthouse is in 'n stil en rustige doodloopstraat in 'n woonbuurt in die ooste van Pretoria geleë. 'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Touraco. Ons waarborg 'n uitstaande B&B-ervaring. "Wir sprechen Deu...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R544
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Bushbaby Den is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Faerie Glen, 'n stil woonbuurt in Pretoria-Oos. Dié grondvloer-woonstel het 'n privaat ingang en is ideaal vir 'n gesin met 2 volwassenes en 2 klein kinders. Die o...

20% af Aanbod!
VanafR900
R720
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, La Montagne

Belle Chambre bied gerieflike verblyf in Murrayfield, 'n rustige voorstad in Pretoria. Die stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en noemenswaardige ou geboue en museums om te vertoef. Dié se...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Murrayfield

Die Slumber Thatch is in Murrayfield, oos van Pretoria, met maklike toegang tot die N4, N1 en R21 geleë. Of jy oos na wes, of noord na suid in ons pragtige land reis ? The Slumber Thatch is die ideale oornag-verbly...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

The Black Cuckoo is op die heuwels van Renosterkop geleë en bied 'n moderne selfsorg-eenheid vir 'n gesin of 'n groep in Murrayfield. Die eenheid word omring deur die natuur en daar is baie voëls. Dis op die gro...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

Maribelle's Bed and Breakfast is 'n aantreklike drie-ster onderneming geleë in Lynnwoodrif, in die oostelike voorstede van Pretoria. Die luukse en suite kamers het elk hul eie aparte ingang en patio wat na die swem...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die De Wilgers akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za