Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Delmas

3.3 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Delmas van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Delmas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Delmas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Delmas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Delmas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Delmas Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Delmas

A.J.M Accommodation is slegs 6 km buite Delmas langs die N12- en R50-kruising. Verblyf word aangebied in 8 en suite-kamers. Al die kamers het enkel- en/of dubbelbeddens. Die kamers het verwarmers, TV's met sekere...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Delmas

Blou Windpomp is 'n gaste-lodge net 3 km buite Delmas. Dit is op die Eloff/Springs-pad geleë in 'n pragtige, plattelandse landbougebied met maklike toegang tot Suid-Afrika se ekonomiese hartland ? Johannesburg, Pre...

Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
B&B in Delmas

Delvegas Guest House is in 'n stil en rustige woonbuurt van die dorpie, Delmas, in Mpumalanga geleë. Dié juweel van 'n plek is ver verwyder van die alledaagse gejaag van die lewe. Ons bied verblyf in 6 ruim kamer...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Delmas

4 Seam Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in die hartjie van Delmas in Mpumalanga wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Hierdie 3-ster gastehuis bied verblyf in 16 smaakvolle kamers, wat 15 en s...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Delmas

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Maplotter Motel at Hidden Eden is 19,5 km buite die dorpie Delmas, 'n rustige en informele landbougebied met toegang tot Johannesburg, Pretoria, Emalahleni en die N12-hoofweg, geleë. Dié eiendom is 48 km vanaf O.R...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Delmas

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Lodge in Springs, Gauteng

Stable Inn Conference Centre is geleë in Springs en bied kwaliteit akkommodasie en vermaak aan die hele gesin. Ons het kamers vir elke behoefte: van sakpas kamers tot luukse kamers. Ons sal definitief 'n kamer hê...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Springs, Casseldale

Cloud 9 Self-catering Accommodation is gerieflik in die woonbuurt Strubenvale in Springs in Johannesburg. Die drieslaapkamerhuis is oorkant 'n mediese sentrum geleë sowel as verskeie kitskos-eetplekke, 'n Spar-sent...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dersley, Gauteng

Schwalben Nest Guest House bied selfsorgverblyf in 'n kothuis in Springs, aan die Oos-Rand van Suid-Afrika. Schwalben Nest is ideaal vir 'n gesin en bied slaapplek vir 4 mense. Dit bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badka...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springs, Gauteng

B@Home is in die suidelike deel van Springs naby die N17 en alle industrieë geleë. Gaste kan op die bankies in die tuin ontspan of op die groot outydse stoep die rustigheid geniet. Die akkommodasie bied 2 eensla...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Benoni, Johannesburg

Lapeng Village bied gerieflike gastehuisverblyf in Daveyton in Ekurhuleni Metropool Munisipaliteit, Gauteng. Dié township bied 'n ryk kulturele geskiedenis en diversiteit, en is een van die grootste townships in Su...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Delmas akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za