Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Delmas

3.3 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Delmas van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Delmas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Delmas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Delmas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Delmas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Delmas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Delmas

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Johannesburg, Gauteng

Serendipity on Green bied gerieflike B&B-verblyf in 'n boetiekgastehuis wat deur 'n gesin bestuur word en in Dunnottar, Nigel geleë is. Dis 45,3 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en die verblyf bied 'n lie...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Gauteng

Cussonia Country Home is in 'n bewarea 50 km buite Pretoria geleë. Verblyf word in 2 ruim slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste gebied. Acacia het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en Cussonia het 2 enkelbeddens wa...

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Norton's Home Landgoed, Benoni

Welkom by Ancient Windmill in Benoni wat lekker sentraal tussen Johannesburg en Pretoria geleë is. Ons is net 15 km van O.R. Tambo Lughawe af en naby die Kopanong Hotel en Konferensiesentrum geleë. Ons gastehui...

45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR780
R429
per nag, vir 2 mense
B&B in Marister, Benoni

Sleg 20 minute se ry van O.R. Tambo Lughawe, wag ’n spesiale plek vir alle gaste. Marister is aan die grens van Kempton Park, Bredell Agricultural Holdings en Benoni Agricultural Holdings geleë. Dis ’n pragtige...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenleaf, Dalview

Green Fig Gastehuis is geleë in die stil woonbuurt Kenleaf in Brakpan, aan Johannesburg se Oosrand. Die gastehuis se naam is ontleen van die ou vyeboom in die agtertuin wat jaar na jaar pragtige vrugte voortbring. ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in Norton's Home Landgoed, Benoni

aha Kopanong Hotel & Conference Centre bied B&B-verblyf in Benoni. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf vir 'n vakansie of sakereis en dis ideaal geleë 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lugha...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in Jatniel, Benoni

The Lazy Grape Guest Lodge & Spa is in die rustige area van Benoni Small Farms geleë. Die lodge is 16 km vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe en 1 km vanaf die Kopanong Hotel & Konferensiesentrum. Verblyf wor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Norton's Home Landgoed, Benoni

Glen Gory Manor Guest House is in Benoni op 'n landgoed, 20 minute vanaf die OR Tambo Lughawe geleë. Glen Gory Manor is ook naby winkelsentrums, die sakekern, en reg oorkant die Kopanong Hotel en Konferensiesentrum...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Benoni, Johannesburg

Adri en Ertjies verwelkom jou by Lahani Lodge. Hierdie lodge maak hoofsaaklik voorsiening vir reisigers wat op soek is na 'n rustige blyplek en 'n huislike atmosfeer. Die gastehuis is in Benoni geleë, net 15 minute...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dalview, Kenleaf

Die Dekkers Selfsorg is perfek vir diegene wat vertonings by Carnival City of sportgeleenthede wil bywoon of sakebelange aan die Oos-Rand het. Ons ligging is ideaal en naby Mall@Carnival, Carnival City Kasino en die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Delmas akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za