Resensies van Delmas

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Delmas bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.33 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
Nico A. - 5th November 2018
staying in Delmas
Geen, het kursus net buite Delmas aangebied.
Lovaine A. - 29th October 2018
staying in Delmas
It suited the goal in mind.
Margie S. - 16th July 2018
staying in Delmas
Baie koud in Julie.
George P. - 3rd April 2018
staying in Delmas
Heelwat beter as wat mens sou dink.
Ammie V. - 26th December 2017
staying in Delmas
Ek beskou Delmas nie as 'n toeristebestemming nie, dit is 'n boere gemeenskap, hulle sorg dat ons kos op die tafel het, dis te verstane. Maar by gesê, daar is 'n sentrum met alle benodigdhede, so geen probleem.
Heidi P. - 6th August 2017
staying in Delmas
Die Spur in Delmas het vreeslike lekker kos, by ver die beste Spur wat ek al ooit by geëet het. Die speel area is vreeslik lekker vir die kinders.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za