Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Denneoord

4.5 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Denneoord van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Denneoord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Denneoord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Denneoord akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Denneoord Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Denneoord Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Denneoord

Little Eden is aan die voet van die Outenikwaberge in Denneoord, George, geleë. Dit bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Die woonstel is naby al die geriewe, besienswaardighede en doendinge in d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R480
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Denneoord

Bergsig Apartment is in Denneoord, George en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Dié woonstel beskik oor 1 kamer en het slaapplek v...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Denneoord

Kuier-in-Koer is aan die voet van die Outeniekwaberge in Denneoord, George, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n groot gesin of groep vriende. Die huis is naby al die geriewe, besienswaardighede en doe...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Denneoord

51 on Madeliefie is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste in 'n stil woonbuurt in George. Dié oopplan-eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed e...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Denneoord

The Lion's Den is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in George. Dié woonstel bied slaapplek aan 'n paartjie of 1 persoon. Dis lekker naby die middedorp met al sy geriewe geleë. The Lion's Den het 'n oo...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Denneoord

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
B&B in George, Tuinroete

Lolita's bied B&B-verblyf op die eienaar se perseel in George. George skuil aan die voet van die Outeniekwaberge en het 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan. Dis ook die ideale basis waarvandaan gaste die Tuinr...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bodorp, George

Hugenot View is 'n selfsorgtuinkothuis in 'n rustige deel van George, net 350 m van die Botaniese Tuine met sy weeklikse parkrun af. Die kothuis is op 'n residensiële perseel waar die eienaar ook woon, tog is dit p...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bodorp, George

42 On Adderley is 'n selfsorg-tuinwoonstel op die eienaar se perseel in George. Die stad is 'n gewilde vakansiebestemming langs die kronkelende kus in die Wes-Kaap. George, wat aan die voet van die Outeniekwaberge g...

Vanaf
R2 520
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fernridge, George

The Owl Apartment is 'n selfsorg-duplekseenheid wat langs die eienaar se huis in George geleë is. Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede geleë. Die woonstel het ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Twee Rivieren, George

71 St Paul is in George geleë. George is 'n gewilde vakansiebestemming langs die Wes-Kaap se kronkelende kus. Dié selfosrghuis bied uitsigte op die Outeniekwaberge van die veranda af. Die huis het 3 slaapkamers ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bodorp, George

Wellington Palms is 'n ruim selfsorgmeenthuis in die Wellington Palms-kompleks in Bodorp, George. Die kompleks is naby restaurante, 'n hospitaal en die middedorp geleë. Dié meenthuis het slaapplek vir 4 gaste en ...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bodorp, George

Pottie's Self Catering Unit is 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers in Bodorp, George. Die eenheid is op die eienaars se erf en is die ideale basis waarvandaan gaste die Tuinroete kan verken. Die eenheid het 2 sl...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bergsig, George

House Immel is ’n selfsorgvakansiehuis in George, ’n gewilde vakansiedorp aan die kronkelende Wes-Kaapse kus. Dit is aan die voet van die Outeniekwaberge geleë met ’n betowerende uitsig oor die Indiese Oseaan...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Fernridge, George

Stacie's Cottage is 'n selfsorgkothuis in die rustige woonbuurt Fernridge in George en skuil aan die voet van die Outeniekwaberge. Die kothuis is stapafstand vanaf die George Botaniese Tuine - net 300 m van die hek ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bodorp, George

Bethel Guesthouse bied selfsorg- of B&B-verblyf in George. Die gastehuis is naby die middedorp wat restaurante, winkels, museums en ander geriewe het. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat individueel versier is. ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fernridge, George

Tehillah Guest House bied 'n rustige wegbreek in 'n pragtige gastehuis in George. Dié gastehuis is aan die voet van die Outeniqua-berge en is die ideale basis om die Tuinroete te verken. Verblyf is beskikbaar in 4...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fernridge, George

The Railway Cottage is in 'n rustige buurt in George in die voorheuwels van die Outeniekwaberge geleë. Verblyf beskik oor 2 kothuis wat slaapplek bied aan 2 en 4 gaste. Die Railway-kothuis bied slaapplek aan 4 gas...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Bergsig, George

AmaSub B&B bied gesofistikeerde, gerieflike en bekostigbare verblyf met tradisionele dekor en vriendelike gashere. Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Die ruim leefareas skep die ideale ruimte waar gaste ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bodorp, George

25 Church Street is 'n selfsorghuis in George. Dit is naby die gholfbaan, voetslaanroetes, die middedorp en botaniese tuine geleë. Dit is die ideale plek om die Tuinroete vanaf te verken. Die huis het 3 slaapkame...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergsig, George

Primrose Overnight Accommodation is en George en bied verblyf in 'n gerieflike 60 m²-selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste en in 2 kleiner eenhede. Die eenhede is onder die hoofhuis en het elkeen 'n privaat...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za