Indien jy Despatch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Despatch.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Despatch Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Despatch accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Despatch akkommodasie
Bladsy 3 - 6 lekke plekke om te bly
Sam's Self-Catering is 'n oulike, klein eenslaapkamerwoonstel in Heath Park in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die ideale akkommodasie vir...
Little Tree Loft is 'n 80 m² selfsorgwoonstel in Uitenhage in die Oos-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Een van die eenhede is toege...
The Hexagon Guesthouse & Wildlife Conservation is op 'n wildbewarea in die pragtige Amanzi-vallei, selgs 25 km van Gqeberha (Port Elizabeth)...
Riverfront Backpackers skuil teen die rivieroewer in Redhouse, 20,3 km buite Gqeberha (Port Elizabeth). Dié klassieke, ruim huis bied 'n uit...
Doornkom Privaat Wildresevaat bied verblyf op 'n ongerepte, 2 500 hektaar-grootte wildernisgebied ongeveer 60 km van Gqeberha (Port Elizabet...
Die eiendom is oorkant die Swartkopsrivier, so dis ideaal vir bootliefhebbers, vissermanne, kanovaarders, en seilplankvaarders. Staan versto...
Swartkops River Retreat is 'n dupleksmeenthuis met plek vir 8 gaste. Dis langs die Swartkops Rivier geleë. Daar is 3 kamers, waarvan 2 kam...
CIESTA beteken 'om 'n slapie te neem' ( of 'n uiltjie te knip!) en beteken dieselfde as die soortgelyke woord SIESTA in Italiaans. Villa Ci...
13 Alterreal bied selfsorgverblyf in Paronsvlei, Gqeberha (Port Elizabeth) en is ongeveer 16 km vanaf die lughawe. Die vakansiehuis is ges...
13 Azteca is 'n selfsorghuis in Parsonsvlei, Gqeberha (Port Elizabeth), net 16,5 km vanaf die lughawe. Hierdie huis het slaapplek vir 6 gas...
Welkom by die Despatch akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.