Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (104)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (101)

Resensies van Diaz Beach

4.7 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Diaz Beach van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Diaz Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Diaz Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Diaz Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Diaz Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Diaz Beach Akkommodasie

104 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Hotel in Mosselbaai, Diaz Beach

Die Oceans Hotel in Mosselbaai bied 'n verskeidenheid bekoorlike verblyf-opsies. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir 'n vakansie- of sakewegbreek naby verskeie doendinge en besienswaardi...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz Beach

16 La Palma is 'n selfsorg-strandhuis in Diaz-strand, Mosselbaai. Dit is 2 km van die N2 af en is halfpad tussen Mosselbaai en Hartenbos. Dit het 'n manjifieke 180º-uitsig oor die kuslyn van Mosselbaai tot by Glent... Aanpasbare Kansellasie!

16% af Aanbod!
VanafR700
R583
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz Beach

Estoril Villa 72 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Diaz-strand in Mosselbaai geleë is. Die woonstel is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge op die Tuinroe... Aanpasbare Kansellasie!

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz Beach

La Palma Villas 35 is in Mosselbaai geleë en bied verblyf aan 4 gaste waar jy lieflike see-uitsigte kan geniet. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 badkamers. Li...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz Beach

La Palma 3 is 'n selfsorg-eenheid wat in Diaz-strand, Mosselbaai geleë is. Die eenheid is op die grondvloer en maklik toeganklik vir mense in rolstoele. Die kompleks het direkte toegang tot die strand. Ons het nie ... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz Beach

Diaz Beach Mosselbay is net 500 m van die strand af in 'n veilige woonstelblok genaamd Twee-Kuilen. Uitstekende vakansie-akkommodasie vir 'n gesin. Die eenheid het 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 1 dubbelbed ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz Beach

Beach Club 201 is 'n moderne, selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste en 'n uitsig oor Diaz-strand. Die woonstel is gerieflik ingerig met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz Beach

The Crow's Nest is 'n gemaklike tweeslaapkamerwoonstel met 2 badkamers op die vierde vloer van 'n eksklusiewe woonstelkompleks in Diaz-strand, Mosselbaai. Die woonstel kyk uit oor die strand en die oseaan in die ver...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mosselbaai, Diaz Beach

La Vista Self Catering Holiday House is 2 km vanaf die geskiedkundige dorp Mosselbaai op die skilderagtige Tuinroete in die Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë. Die huis het slaapplek vir tussen 1 en 8 gaste en is perfe...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz Beach

304 Beach Club is 'n selfsorgwoonstel in Diaz-strand. Die woonstel front na die see en is ideaal vir gaste wat op soek is na blyplek wat sentraal geleë is, en naby is aan die strand, winkels en restaurante in Mosse... Aanpasbare Kansellasie!

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...