Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Dibeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dibeng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dibeng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dibeng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dibeng Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Naweek-
aanbod!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dibeng

DonkiesRus Guesthouse is in die klein dorpie, Dibeng, aan die oewer van die droë Gamagararivier en 25 km vanaf Kathu. Dié gastehuis bied verblyf in 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het lugversorgi...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Dibeng

15% af Aanbod!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kalahari, Noord-Kaap

Stokkies Draai is 'n idilliese gastehuis 14 km buite die Noord-Kaapse dorp Kathu. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Die gastehuis beskik oor 9 slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Daa...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Dibeng

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Kathu, Noord-Kaap

Kalahari @ Kathu Gastehuis bied gerieflike kamers vir besoekers wat Upington, Postmasburg, Kathu, Hotazel, Kuruman en Kimberley wil verken. Dié gastehuis het 3 kamers met privaat ingange. Elke kamer het 'n dubbelb...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Kalahari

DeVosRus is in 'n rustige woonbuurt in die stil dorp Kathu in die Noord-Kaap geleë. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of as 'n oornagstop op pad na Namibië of Botswana. Die verblyf bestaan uit 5 selfsorg-...

10% af Naweke!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kathu, Kalahari

Acacia Guesthouse is in ’n stil woonbuurt in die mooi dorp Kathu, en is omring deur pragtige kameeldoringbome. Verblyf word aangebied in enkel- of dubbelkamers of kamers met 2 enkelbeddens. Elke suite het lugver...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Kathu, Noord-Kaap

Villa Mosaiko B & B is geleë in die rustige dorp Kathu in die Noordkaap. Dit was `n droom wat waar geword het vir die eienaar, Petro Swanepoel, toe sy haar eerste gaste in April 2014 ontvang het. Na `n loopbaan in ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kathu, Kalahari

Kudu Cottages bied gerieflike selfsorg-verblyf in Kathu in die Noord-Kaap. Die sentrale ligging bied toegang tot 'n sakekern, winkels, skole en 'n kerk. Kudu Cottages is slegs 2,4 km vanaf die Kumba ystermyn. Verb...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Noord-Kaap

Martinique Guesthouse is geleë in 'n luukse woonbuurt in Kathu in die hartjie van die Kalahari-woestyn. Kathu is langs die N14-hoofweg tussen Kuruman en Upington geleë en spog met 'n groot kameeldoingboomwoud. D...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kathu, Kalahari

Acondri Guesthouse is in Kathu, die ysterertshoofstad van die Noord-Kaap. Die naam "Kathu" beteken "dorp onder die bome" en dit is vernoem na die kameeldoringwoud waarin dit geleë is. Verblyf word gebied in verske...

10% af Naweke!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Noord-Kaap

Kathu Lodge is sentraal geleë in 'n spogbuurt in Kathu tussen Kuruman en Upington geleë. Hierdie Noord-Kaapse gastehuis is bekend onder mynmaatskappye en -konsultante wat die ystererts- en mangaanmyne besoek. Toer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]