Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Dibeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dibeng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dibeng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dibeng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dibeng Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Dibeng

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kathu, Kalahari

aha Kathu Hotel bied B&B-verblyf en is in die hartjie van Kathu geleë. Die hotel is ideaal vir gaste op soek na 'n gerieflike oornagstop. Verblyf by aha Kathu Hotel bestaan uit 79 individueel versierde kamers. Di...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Kathu, Noord-Kaap

Terri-Lee Catering and Guesthouse bied B&B-verblyf in Kathu. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings. Die verblyf by Terri-Lee Catering and Guesthouse besta...

Vanaf
R1 930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Noord-Kaap

Kathuhari Guesthouse is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die beskermde Kameeldoringwoud in die Kalahari Golf and Hunting Estate. Die gastehuis skuil tussen die bekende kameeldoringbome en die Sishen Gholfbaan ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Noord-Kaap

Mopanie Guesthouse is 'n gasvrye en vriendelike gastehuis wat deur AA aanbeveel word. Dit is in 'n stil en veilige buurt in die middel van Kathu in die Noord-Kaap geleë. By dié gastehuis voel jy sodra jy hier ins...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Kalahari

d'Olive Rose Guesthouse is in Kathu en dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf wat naby verskeie geriewe geleë is. Die gastehuis bied slaapplek in 5 kamers waarvan 1 ’n selfso...

Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Noord-Kaap

Sanyati Guest House is 'n uitstekende 4-ster-B&B wat in Kathu geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Ons akkommodasie by Sanyati Guest House bestaan ui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kathu, Kalahari

Kadudu Guest House is in 'n stil woonbuurt van Kathu geleë in die Noord-Kaap. Dit is ideaal as 'n oornagbestemming vir sakereisigers of 'n rustige reisiger. Verblyf word gebied in 3 moderne versierde kamers. Elke ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kathu, Noord-Kaap

Weesgerus Selfsorg bied basiese, gerieflike selfsorgverblyf in die dorpie Kathu. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers wat op soek is na 'n afsaalplekkie in hierdie hoekie van die Noord-Kaap. Ons het 2 kame...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Kathu, Noord-Kaap

Lavender Lane Guest House is in die rustige dorpie Kathu, in die hartjie van die Kalahariwoestyn in die Noord-Kaap. Dié verblyf beskik oor 5 dubbelkamers en 4 enkelbedkamers. Die dubbelkamers het elk 'n dubbelbed...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Noord-Kaap

Kameeldoring Gastekamers is geleë in Kathu, die ysterertshoofstad van die Noord-Kaap. Kathu is 3 ure se ry vanaf Upington en 2 ure se ry van Vryburg af. Skoon, gerieflike akkommodasie vir reisigers en sakelui. On...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za