Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Dibeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dibeng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dibeng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dibeng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dibeng Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Dibeng

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kathu, Noord-Kaap

Camelthorn Akkommodasie bied selfsorgveblyf in 'n stil cul-de-sac in die prentjiemooi Kathu. Alle kamers het en suite-badkamers, lugversorging, dubbelbeddens, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n ketel en DStv-kana...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Noord-Kaap

Caesars Place Guest House is 'n bekoorlike, moderne gastehuis in die hartjie van Kathu, net 'n klein entjie van die winkelsentrum af. Ons het 5 gastekamers met en suite-badkamers en uitsigte oor die welige tuin. El...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kathu, Kalahari

Carnika is in Kathu en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkel en restaurante. Verblyf is beskikbaar in 6 selfsorg-eenhede wat ideaal is vir paartjies of enkelre...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kathu, Noord-Kaap

Eagles Rest Kathu bied selfsorg-eenhede in Kathu in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se rumoer af. Akkommodasie by Eagles Rest Kathu bestaan uit 3 eenhe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Noord-Kaap

Eagles Nest Guest House is in Kathu, 'n rustige dorp in die Noord-Kaap, geleë. Hierdie gastehuis bied ideale oornagverblyf vir sakelui, gesinne, verkoopsverteenwoordigers en semi-permanente gaste. Ons het 5 kamer...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kathu, Kalahari

RustHuis is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Kathu. Die woonstel het 'n privaat ingang en perseel, en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n du...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kathu, Kalahari

Kathu Inn is maklik om op te spoor. Dis langs die N147, net sowat 5 minute vanaf die middedorp. Kathu is die Noord-Kaap se "ystererts-hoofstad". Die naam beteken "dorpie onder die bome" aangesien dit in 'n Kameeldo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Benede, Kalahari

Winton Gasteplaas bied 'n plaasstyl-toevlugsoord op 'n bekoorlike plaas een uur se ry vanaf Kathu. Dis die ideale verblyf vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n wegbreek uit die besige stad. Dié gastehuis besk...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalahari, Noord-Kaap

The Ranch Overnight Chalets bied selfsorg-oornag-eenhede in die Kalahari in Suid-Afrika. Ons het ons deure in Mei 2006 oopgemaak en ons spesialiseer in rustige bekostigbare oornag-eenhede vir vakansiereisigers. Ons...

Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kalahari, Noord-Kaap

Red Sands Country Lodge is weggesteek in die Kuruman-heuwels. Net 15 km wes van Kuruman, sal jy hierdie rustige blyplekkie vind vir wanneer jy met vakansie of op 'n sakereis is. Red Sands is ideaal geleë tussen Kur...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]