Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Dibeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dibeng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dibeng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dibeng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dibeng Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Dibeng

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Benede, Kalahari

Winton Gasteplaas bied 'n plaasstyl-toevlugsoord op 'n bekoorlike plaas een uur se ry vanaf Kathu. Dis die ideale verblyf vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n wegbreek uit die besige stad. Dié gastehuis besk...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalahari, Noord-Kaap

The Ranch Overnight Chalets bied gerieflike, luukse selfsorg-chalets en sakpas-oornagkamers in die pragtige, rustige Kalahari in die Noord-Kaap. The Ranch Overnight Chalets is 11 km van Olifantshoek op die N14 gele...

Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kalahari, Noord-Kaap

Red Sands Country Lodge Dit is tussen die Kuruman-heuwels geleë en is net 16 km vanaf Kuruman en 31 km vanaf Kathu. Dit bied 'n uitstekende oornagpunt vir reisigers wat op pad is na Namibië, die Weskus of die Kgal...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalahari, Noord-Kaap

Elephant Rock Inn bied gerieflike verblyf in Olifantshoek aan die voet van die Langberge. Dié dorpie skuil op die Namakwari-roete en bied verskeie natuur-trekpleisters en buitelug-doendinge vir avonturiers. Dié g...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalahari, Noord-Kaap

Geluksdam Gastehuis is strategies geleë op die N14 in die Noord-Kaap (Olifantshoek). Dié kenmerkende gastehuis met sy tipiese Suid-Afrikaanse argitektuur bied 14 private eenhede op 'n B&B-basis. Dit is die ideale ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kathu, Kalahari

Cas Da Willa Lodge is 'n 15 ha-plaas van in Kathu, "die dorp onder die bome", in die Noord-Kaap, die land se grootste provinsie met die kleinste bevolking, geleë. Daar is heelwat geriewe beskikbaar en dis ideaal vi...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Dibeng

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kuruman, Noord-Kaap

Karlollies Guest House is sentraal geleë in Kuruman in die Noord-Kaap en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gaste wat oornagverblyf soek of sakereisigers wat in die omgewing kom werk. Dié gastehuis het 3 slaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kuruman, Kalahari

Klipwerf Gastehuis bied unieke en gerieflike akkommodasie in die hartjie van Kuruman. Die restaurant en winkels is loopafstand van ons af. Ons geriewe, dienste en tariewe is gemik op sakereisigers en oordeelkundige ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Kuruman, Kalahari

Kuruman Hotel is in Kuruman in die Groen Kalahari tussen ou kameeldoringbome geleë. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dié moderne lodge het 28 kamers. Elke kamer het 'n p...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kuruman, Noord-Kaap

Oog Bed and Breakfast bied gerieflike verblyf in Kuruman. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Dié B&B is vernoem na Die Oog van Kuruman, die fontein wat elke dag vars water aan die inwoners van Kuruman vo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za