Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (76)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (74)
Indien jy Die Bakke besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Die Bakke.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Bakke akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Bakke Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Bakke Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Santos 3 is geleë in die gewilde Santosstrand in Mosselbaai en bied die ideale verblyf vir jou volgende wegbreek by die see. Die eenheid bied die perfekte akkommodasie vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. San...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Mossel Bay Lang Street bied gehalteverblyf in die gewilde vakansiedorp, Mosselbaai. Die huis is 'n klipgooi van die strand af, asook naby verskeie restaurante, winkels en toegangspaaie. George-lughawe is 45 km ver. ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Die Bakke

Nautica 501 is 'n selfsorgwoonstel in Die Bakke in Mosselbaai. Daar is slaapplek vir 4 gaste en woonstel het 'n see-uitsig. Die woonstel is op die vyfde verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die ho...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Nautica Apartment 35672 is in 'n veilige kompleks in die hawedorp, Mosselbaai, geleë. Dié streek is bekend vir sy heerlike klimaat deur die jaar, sy goue strande en die groot verskeidenheid natuurlike-, kulturele-...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Nautica 212 in Mosselbaai bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede geleë. Die woonstel beskik oor 1 slaapkame...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Santos Beach Flat 26 is reg voor teen die bekende Santos Beach in die kusdorp Mosselbaai geleë. Dié dorp is die poort na die skilderagtige Tuinroete. Hier kan gaste aktiwiteite op hulle voorstoep geniet, insluiten...

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Santos 20 is langs Santosstrand in Mosselbaai geleë en is elke jaar 'n mekka is vir walviskyk en regdeur die jaar 'n gunsteling-vakansiebestemming is onder Suid-Afrikaners. Ons bied die ideale akkommodasie vir jou ...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

59 LongSantos is 'n selfsorgwoonstel wat noord front in 'n woonbuurt met beeldskone uitsigte oor die baai en die Outeniekwaberge. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbe...

30% af Aanbod!
VanafR950
R665
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Sandals is 'n sonnige tweeslaapkamerwoonstel in Mosselbaai. Die woonstel front noord, is op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks geleë en het 'n berguitsig. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude k...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Mooiste Uitsig in die Baai bied gehalte selfsorg-verblyf met asemrowende uitsigte van die see in die hawedorp Mosselbaai. Dié area is bekend vir sy heerlike gematigde klimaat, gouestrande en sy verkskeidenheid natu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za