Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (75)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (73)

Resensies van Die Bakke

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Die Bakke van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Die Bakke besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Die Bakke.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Bakke akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Bakke Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Bakke Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Nautica is in Mosselbaai slegs 1,2 km vanaf die De Bakke strand. Dié selfsorg-eenheid beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en...

Vanaf
R1 610
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Santos 57 bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Santosstrand in Mosselbaai. Dit is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die eerste vloer met see-uitsigte. Dié woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombu...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Nautica is 'n volledig gemeubileerde ateljee-woonstel in 'n sekuriteitskompleks in die hawedorp Mosselbaai. Die area is bekend vir sy matige klimaat, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en historiese doen...

Vanaf
R1 840
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Santos 44 bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Santosstrand in Mosselbaai. Dit is 'n drieslaapkamerwoonstel op die derde vloer met see-uitsigte. Dié woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombui...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Nautica 505 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die kusdorpie, De Bakke, naby Mosselbaai. Die woonstelkompleks is naby die strand en bied pragtige uitsigte oor die see. Dié eenheid is op die vyfde verdieping geleë...

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Santos 6 is 'n selfsorgwoonstel in Santos Beach in Mosselbaai. Die eenheid is perfek vir 'n klein gesin wat na dié top-vakansiebestemming reis, met heelwat doendinge en besienswaardighede in die nabygeleë omgewing...

Vanaf
R1 610
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Santos 21 is 'n ruim selfsorgwoonstel wat in 'n veilige woonstelkompleks in Santosstrand in Mosselbaai geleë is. Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek vir 4 mense. Die woonstel bestaan uit 2 s...

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Santos 15 is net 'n paar treetjies vanaf Santosstrand in Mosselbaai geleë. Dit is die ideale akkommodasie vir 'n gesin of groep vriende wat die wonderlike doendinge en besienswaardighede in Mosselbaai wil beleef. ...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

De Bakke Terrace Sea View Apartment is in Mosselbaai, 'n gunsteling-vakansiebestemming, geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesinsvakansie. Die eenheid is geskik vir 'n groot gesin of groep vriende en spog met pra...

Vanaf
R1 270
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Santos 11 is 'n selfsorg-eenheid op die grondverdieping met pragtige see-uitsigte wat teen die see by Santosstrand in Mosselbaai geleë is. Die eenheid is naby aan plaaslike restaurante, winkels en doendinge. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za