Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (75)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (73)

Resensies van Die Bakke

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Die Bakke van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Die Bakke besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Die Bakke.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Bakke akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Bakke Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Bakke Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Sandals is 'n sonnige tweeslaapkamerwoonstel in Mosselbaai. Die woonstel front noord, is op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks geleë en het 'n berguitsig. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude k...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

View 180 is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Mosselbaai. Die woonstel bied 'n lieflike 180 grade-uitsig oor die hawe en Santosstrand. Verblyf word in 3 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 8 gast...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Plekkie-by-die-see is in Santosbaai, Mosselbaai geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die woonstel is baie naby winkels, restaurante en slegs 'n paar meter van die strand a...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Mossel Bay Manor is 'n huisie in Die Bakke en bied slaapplek aan 4 gaste. Die huis is gerieflik ingerig en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad, 'n handstort en 'n stort. Daa...

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Santos 7 is 'n selfsorg-eenheid op die grondverdieping met pragtige see-uitsigte. Santos is teen die see by Santosstrand in Mosselbaai geleë. Die eenheid is naby aan plaaslike restaurante, winkels en doendinge. D...

10% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

De Bakke Terrace 69 is in Mosselbaai geleë en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en besienswaardighede. Dié woonstel het slaapplek vir 6 gast...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Nautica 607 is 'n woonstel in 'n kompleks in Mosselbaai. Die woonstel is gemaklik ingerig vir 2 gaste en is net 'n entjie se stap van die strand af. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n privaat badkam...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Sancor Selfsorg het 'n lieflike see-uitsig en is stapafstand vanaf Santos-strand, 'n Blouvlagstrand in Mosselbaai. Dié ruim woonstel is beskikbaar vir 'n gesin met tot 2 kinders. Dit het 1 slaapkamer wat gemeubi...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

307 Nautica is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai, net 2 strate van die see af. Dit is perfek vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte naby verskeie doendinge op d...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

De Bakke Terrace 86 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige De Bakke Terrace-kompleks. Die Santos Blouvlagstrand is 2 minute se ry hiervandaan. Die eenheid is nie direk op die strand nie. Die hoofpad is tussen die een...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za