Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (76)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (74)
Indien jy Die Bakke besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Die Bakke.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Bakke akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Bakke Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Bakke Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Nautica 301 is in 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai. Dis perfek vir gaste wat op soek is na moderne verblyf naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge. Die woonstel is op die grondvl...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

307 Nautica is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai, net 2 strate van die see af. Dit is perfek vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte naby verskeie doendinge op d...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Santos Strandwoonstel is reg voor op die bekende Santos Beach in Mosselbaai, die poort van die skilderagtige Tuinroete, geleë. Toeriste kan 'n wye verskeidenheid aktiwiteite op hul voorstoep te wagte wees, onder a...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Die Bakke

Vanaf
R1 550
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Tuinroete

Ouma se Huis is in Mosselbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Nova, Mosselbaai

Homely @ Mossel Bay is in Mosselbaai en bied ’n gerieflike vakansiehuis, ideaal vir ’n klein gesin of groep vriende. Dit is na aan verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. Die w...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Nova, Mosselbaai

27 @ Rijk Tulbach is in De Nova in Mosselbaai en bied gehalte verblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Die eenheid is naby Bay View Privaat Hospitaal, gimnasiums, restaurante en winkels. Die eenheid beskik ...

25% af Aanbod!
VanafR4 500
R3 375
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in De Nova, Mosselbaai

Simply the Best is in die hartjie van die Tuinroete geleë en omring deur die Suid-Kaap se avontuur. Dis net 30 minute vanaf George Lughawe in 'n stil, veilige buurt net buite Mosselbaai. Dié huis beskik oor 5 en...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Nova, Mosselbaai

Lekke See Slaap is in Mosselbaai geleë en bied gehalte-vakansieverblyf aan ‘n paartjie of gesin. Dis naby verskeie winkels, restaurante en net ‘n paar minute se ry vanaf ‘n rits gewilde strande. Dié woonst...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Nova, Mosselbaai

CBS Accommodation is 'n selfsorgwoonstel op die eienaars se perseel in Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie doendinge in die omgewing. Die wo...

20% af Aanbod!
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Santosbaai, Mosselbaai

6de Laan Selfsorgwoonstel bied gehalteverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers in die buurt De Bakke in Mosselbaai. Verskeie winkels en restaurante is maklik van die woonstel af bereikbaar en dis net 1 km van Sa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za