Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Die Galg

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Die Galg van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Die Galg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Die Galg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Galg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Galg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Galg Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Galg

Onverwacht Flora se verblyf is ongeveer halfpad tussen die dorpies McGregor en Greyton in die Wes-Kaap. Dis 2 ure se ry vanaf Kaapstad af via Worcester, Robertson en deur McGregor tot by 'n pad wat dikwels "Die Pad ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Galg

Boesmanskloof - Die Galg Akkommodasie is in McGregor teen die Riviersonderend-berge, reg aan die begin-/eindpunt van die Boesmanskloof Staproete tussen McGregor en Greyton, geleë. Ons bied puik verblyf vir stappers...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Die Galg

Boesmanskloof Eagle's Nest skuil in die hartjie van die Riviersonderendberge tussen Greyton en McGregor. Selfsorgverblyf is beskikbaar in 'n pragtige dubbelverdieping-steenhuis genaamd, Eagle's Nest. Dié selfsorg...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Die Galg

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR960
R640
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Lord's Wine Farm is aan die noordelike hange van die berge wat Robertson en die vrugbare McGregor-vallei omring geleë. Dit skuil tussen fynbos en proteas. Verblyf by Lord's Wine Farm word in 2 elegant versierde ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Kom besoek Whipstock Gasteplaas en draai die tyd terug na 'n ontspanne lewenspas weg van die geraas en gewoel. Geleë in die reënskaduwee van die Sonderendberge, aan die oewers van die Koningsrivier, het ons 'n kle...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boland, Wes-Kaap

Hemelsbreed Farm is aan die voet van die Sonderendberge net buite Greyton geleë. Hier kan gaste die natuur, voetslaanroetes en plaaslewe ten volle geniet. Gaste kan na gelang van hul behoeftes tussen 3 aparte eenhe...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Vredenhof Cottages is in die hartjie van die wynroete in Robertson, Wes-Kaap, 'n dorpie bekend as die Vallei van wyn en rose. Die omgewing is bekend vir sy voetslaanroetes, wynplase en valskermspring. Dit is die pe...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Boland

Retreat Cottage behoort al vir 5 generasies aan dieselfde familie. Ons voorvaders het sweepstokke gemaak wat gebruik is om osse mee aan te hits. Deesdae word perskes, appelkose, druiwe en sitrus op die plaas verbou....

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Greyton, Boland

The Oaks Estate is 'n historiese Kaap-Hollandse plaas wat knus aan die voet van die Sonderendberge lê, net 10 km buite Greyton in die Overberg. Die plaas behoort aan die Ehlers-familie wat met bees en vrugte boer. ...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Greyton, Boland

122 Main Greyton is 'n lieflike selfsorghuis wat slaapplek aan 14 mense bied. Die huis het 4 slaapkamers asook 'n dakkamer. Die kamers het elkeen 'n gemaklike dubbel- of enkelbeddens. Drie van die slaapkamers het ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Die Galg akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za