Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Die Galg

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Die Galg van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Die Galg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Die Galg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Galg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Galg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Galg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Die Galg

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Greyton, Wes-Kaap

Die Wasbak is 'n selfsorghuis in die fraaie dorpie, Greyton. Hierdie vakansiehuis bied die bekoorlikheid van 'n eeue oue wêreld aan en die naam is afkomstig van die tradisionele metode waar die waswerk buite die hu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greyton, Wes-Kaap

Eudaimonia is in 'n rustige woonbuurt in Greyton, 'n bekoorlike dorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Die prentjiemooi dorpie word gekenmerk deur sy pragtige tuine, grasdak-kothuise en gerestoureerde histo...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greyton, Wes-Kaap

Ella's is 'n stukkie paradys sowat 1 km van Greyton se middedorp af. Dit is naby die natuurreservaat en die beginpunt van die Boesmanskloofroete na McGregor. Stap of ry fiets en beleef só die natuur net 'n klipgooi...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
B&B in Greyton, Wes-Kaap

High Hopes is 'n holistiese gesondheidsentrum en gastehuis. Dit het die gevoel van 'n Kaapse kothuis en daar is eenhede in die pragtige, groot, woudagtige blomtuin. Buiten die terapie en gesondheidsdienste op die pe...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greyton, Wes-Kaap

4 On Regent bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte, privaat kothuis in afgeleë hoekie van die eienaar se tuin. Die perseel is in 'n stil straat in Greyton en die kothuis is die perfekte basis om Greyton se bekori...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Greyton, Wes-Kaap

Les Terres Noires is 'n groot plattelandse huis op sowat 'n hektaar se grond in die bekoorlike dorpie Greyton. Die selfsorghuis is die ideale blyplek vir gaste wat die dorp wil verken. Die dubbelverdiepinghuis bie...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Greyton, Wes-Kaap

Greyton Getaway is 'n goed geleë, luukse en moderne huis in 'n welige, groen tuin met 'n uitstekende uitsig op die berg en 'n groot dek met 'n swembad Die huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers...

10% af Aanbod!
VanafR1 380
R1 242
per nag, vir 2 mense
Lodge in Greyton, Wes-Kaap

Greyton Lodge voorsien bed en ontbyt en is geleë in Greyton, 'n bekoorlike dorpie net 'n entjie van Roete 62 af in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike, stylvolle akkommodasie wat naby...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Greyton, Wes-Kaap

Ridgeworth Cottage is in die idilliese dorp Greyton en is 'n bekoorlike plattelandse selfsorgkothuis in Upper Park-straat. Die kothuis het 2061 m² se fauna en flora wat tot by die Greyton Natuurreservaat en die Riv...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Greyton, Wes-Kaap

Hearnshaw Cottage bied selfsorgverblyf is die bekoorlike dorpie, Greyton. Die perseel is ideaal naby die middedorp waar daar 'n paar restaurante, winkels en ander geriewe is. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Die Galg akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]