Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (7)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Die Rand

4.5 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Die Rand van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Die Rand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Die Rand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Rand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Rand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Rand Akkommodasie

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand

A Chateau de Lux Guest House is 'n gastehuis in Upington waar almal 'n koning of 'n koningin is. Ons is gerieflik geleë vir reisigers en besoekers wat die omgewing wil verken. 700 m vanaf 'n mall, 2,3 km vanaf skol...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Die Rand

Kleinbegin Jansen is 'n selfsorg-eenheid in Die Rand, Upington. Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand

Kom geniet die rustige omgewing en ervaar ware Noord-Kaapse gasvryheid. Dis in 'n stil woonbuurt in die hartjie van Upington geleë. Dié gastehuis het stylvolle slaapkamers met lugversorging wat perfek vir gesinne...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Rand

Avond Rust Guest House is lekker naby die dorp, maar in 'n stil en goed gevestigde woonbuurt geleë. Die nabygeleë waterkanaal dra by tot die kalm en rustige atmosfeer. Avond Rust Gastehuis se geriewe voldoen aan ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand

Belurana is 'n lieflike Victoriaanse gastehuis wat spog met ouwêreldse bekoring in 'n stil, luukse area van Upington. Ons bied uitstaande akkommodasie in luukse en suite-kamers met veilige parkeerplek, 'n swembad, ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Die Rand

Country Lodge bied kamers en chalets in Upington, Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek vir ontspanning of besigheid naby verskeie sakegeriewe in die stad en die omliggende b...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand

29 On Borcherd is ’n privaat en ruim gastewoonstel wat ontwerp is om in gaste se behoeftes te voorsien. Dié woonstel is in Borcherdstraat naby die Kalahari Mall geleë met verskeie restaurante en winkels. Dis ook...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Rand

Blue Rain Gastehuis bied gehalteverblyf in Upington en is ideaal vir gesinne, sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels en restaurante, die middedorp, die lughawe en gesinsvriendelike doendinge. D...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Die Rand

Kom en ervaar Upington se verskuilde geheim, 'n gewaardeerde toevlugsoord en tuiste. Afrique Guest House is 'n hemelse woning. Ons heet jou hartlik welkom in hierdie rustige omgewing. Geniet die vreedsame atmosfeer ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand

BeMyGuest is 'n gastehuis in Upington wat hoogs aanbeveel word deur die AA. Die B&B is ideaal vir 'n enkelpersoon, 2 mense wat deel, 'n klein gesin of klein groepe van 23 of minder. Alle kamers is versier met die g...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Rand

Tarentaalrand Gastehuis is in 'n rustige omgewing naby die stadskern in Upington geleë. Dit is 'n gerieflike oornagplek vir diegene wat met die Kalahari-Namakwa-Namibië-roete tussen Johannesburg en Kaapstad reis. ...

Vanaf
R385
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Rand

Sola Gratia Budget Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n enkelwoonstel in Upington in die Noord-Kaap. Die woonstel is op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. Dié woonstel het lugversorgin...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Rand

Stiltevrede is in Upington in die Noord-Kaap en bied topgehalte-akkommodasie vir gesinne, vakansiegangers en sakereisigers. Al die nodige geriewe is nabygeleë en daar is verskeie restaurante en doendinge in die omg...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Rand

Airport B&B voorsien gerieflike, luukse akkommodasie en uitstekende diens aan sakelui en toeriste wat Upington besoek. Ons B&B is net 'n paar minute van die lughawe en die Kalahari Winkelsentrum af. Elke kamer is ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Rand

Aroma Guest House is in Upington, sowat 4,2 km vanaf Upington Internasionale Lughawe geleë en bied gehalte verblyf met uitstekende diens. Dit is ideaal vir sakereisigers, gesinne of gaste op soek na oornagverblyf. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Welkom by die Die Rand akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Upington blad indien jy na meer Upington akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za