Resensies van Die Rand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Die Rand bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.45 uit 5 gekry volgens 31 resensies.
Christo S. - 14th January 2020
staying in Die Rand
Sal vir seker weer daar oornag.
Jorg S. - 1st January 2020
staying in Die Rand
Het meer die Groter-Upington besoek, gaan besoek gerus Augrabieswaterval en ‘n rit op Sakkie se ark is ‘n besliste moet.
Frik S. - 18th December 2019
staying in Die Rand
Val glad nie in ons smaak nie. Ons hou van die ongerepte natuur.
Michel S. - 24th November 2019
staying in Die Rand
Centrally located in Upington, close to the mall.
Bj S. - 13th November 2019
staying in Die Rand
Veilige area! Baie sentraal!
Frans B. - 7th September 2019
staying in Die Rand
Kom voor as 'n veilige bestemming.
Cyrilise V. - 29th July 2019
staying in Die Rand
`n Rustig en veilig.
Marina Venter V. - 26th July 2019
staying in Die Rand
Sal nog eendag die dorp wil verken.
Willie D. - 31st May 2019
staying in Die Rand
Gaan probeer. Moeite werd.
Johann S. - 7th January 2019
staying in Die Rand
Daar is baie om te sien en te doen.
Amanda S C. - 14th December 2018
staying in Die Rand
Sentraal geleë. rustige omgewing.
Andre V. - 5th September 2018
staying in Die Rand
Daar is baie om te sien en 'n mooi deel van ons land.
Leon S. - 12th August 2018
staying in Die Rand
Baie goeie ligging.
Amelia S. - 12th August 2018
staying in Die Rand
Rustig en baie mooi.
Willem L. - 28th June 2018
staying in Die Rand
Baie goeie ligging, naby die Kalahari Mall en dorp, asook naby die hoofpaaie. Ook stil en rustig.
Albertus D. - 25th June 2018
staying in Die Rand
Fantasties.
Theuns P. - 21st May 2018
staying in Die Rand
Sterk aanbeveel.
Callie V. - 17th May 2018
staying in Die Rand
Woonbuurt stil en rustig genoeg om te voel jy is op die platteland, tog naby genoeg aan sakekern.
Anna V. - 15th January 2018
staying in Die Rand
Lekker naby alles.
Di-mari S. - 15th November 2017
staying in Die Rand
Upington is ‘n baie netjiese dorpie met netjiese parke en oulike eetplekkies en wynproe plekkies.
Wille P. - 6th September 2017
staying in Die Rand
Rustig.
Karin M. - 3rd August 2017
staying in Die Rand
Ons was in Upington. Upington is skoon en netjies, en het 'n vriendelike indruk geskep.
Evanda V. - 4th January 2017
staying in Die Rand
Die Rand is redelik sentraal geleë en dus is winkels en restaurante baie toeganklik.
Nicole V. - 28th November 2016
staying in Die Rand
What a lovely Airport! For a family that lives in Namaqualand, I will no longer be flying to Cape Town, from now on we will fly through the Upington Airport! What a beautiful town, filled with such exceptional people!
Berantha V. - 10th October 2016
staying in Die Rand
Goed.
Gerrit M. - 5th October 2016
staying in Die Rand
Conveniently situated near a new mall where there is a large variety of shops.
Jan H. - 19th July 2016
staying in Die Rand
Slegs vir oornag.
Johann M. - 6th May 2016
staying in Die Rand
Baie goeie, veilige en gevestigde buurt in Upington. Naby Kalahari Mall.
John H. - 4th April 2016
staying in Die Rand
Nogsteeds waarde vir geld indien jy in Suid-Afrika reis.
Adriaan V. - 30th July 2015
staying in Die Rand
Pragtige skoon dorp! Vriendelike mense!
Lizelle B. - 7th May 2015
staying in Die Rand
Dis 'n netjiese buurt en gerieflik naby aan die winkelsentrum.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]