Geverifieerde Resensie
Die Rand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Die Rand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 31 resensies.
Die Kalaharihuis
"Het meer die Groter-Upington besoek, gaan besoek gerus Augrabieswaterval en ‘n rit op Sakkie se ark is ‘n besliste moet."
Die Kalaharihuis
"Baie goeie ligging, naby die Kalahari Mall en dorp, asook naby die hoofpaaie. Ook stil en rustig."
Die Kalaharihuis
"Woonbuurt stil en rustig genoeg om te voel jy is op die platteland, tog naby genoeg aan sakekern."
Die Kalaharihuis
"Ons was in Upington. Upington is skoon en netjies, en het 'n vriendelike indruk geskep. "
Blad
Wys 1 tot 30