Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (119)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (116)

Resensies van Voorbaai

4.6 / 5  
volgens 121 resensies
Lees regte resensies van Voorbaai van 121 geverifieerde gaste.
Indien jy Voorbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Voorbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Voorbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Voor Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Voorbaai Akkommodasie

116 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR875
R613
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai

Sea Villa @ Diaz Beach is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat selfsorgverblyf in 'n veilige kus-kompleks in Mosselbaai bied. Dié kompleks bied direkte toegang tot 'n veilige swemstrand slegs 250 m vanaf die kompleks...

SPAAR 30%
VanafR1 100
R770
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voorbaai

Sea Cottage 94 is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste in Die Voorbaai, Mosselbaai. Dié eenheid is op die grondverdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggroot...

30% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai

Beach Club 901 is in 'n woonstelkompleks in Mosselbaai. Dié streek staan bekend vir sy matige klimaat regdeur die jaar en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede. Die woonstel het ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Voorbaai

Vista Bonita Apartments is pragtig ingerigte eenhede in Diaz-strand in Mosselbaai. Elkeen van ons eenhede is ruim en maak oop op 'n beskutte balkon met asemrowende uitsigte oor die see en swemstrand. Daar is 6 woon...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voorbaai

La Palma Villas 35 is in Diasstrand, tussen Mosselbaai en Hartenbos, geleë en bied verblyf aan 4 gaste. Dié selfsorgwoonstel het lieflike see-uitsigte. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai

Beach Club 201 is 'n moderne, selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste en 'n uitsig oor Diasstrand. Die woonstel is gerieflik ingerig met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-be...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Voorbaai

Dié woonstel is in Diaz-strand op die Tuin- en Walvis-roete geleë. Dit is halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth en 2 km vanaf Mosselbaai en Hartenbos. Dit is in 'n sekuriteitskompleks en daar is 'n woonstel in...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voorbaai

The Crow's Nest is 'n gemaklike tweeslaapkamerwoonstel met 2 badkamers op die vierde vloer van 'n eksklusiewe woonstelkompleks in Diaz-strand, Mosselbaai. Die woonstel kyk uit oor die strand en die oseaan in die ver...

Vanaf
R800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Voorbaai

Diaz Beach Mosselbay is net 500 m van die strand af in 'n veilige woonstelblok genaamd Twee-Kuilen. Uitstekende vakansie-akkommodasie vir 'n gesin. Die eenheid het 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 1 dubbelbed ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai

La Palma 3 is 'n selfsorg-eenheid wat in Diaz-strand, Mosselbaai geleë is. Die eenheid is op die grondvloer en maklik toeganklik vir mense in rolstoele. Die kompleks het direkte toegang tot die strand. Ons het nie ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za