Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Die Wingerd besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Die Wingerd.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Wingerd akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Wingerd Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Wingerd Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Die Wingerd

Pilgrim Vine is ’n ruim oopplan-selfsorghuis vir tot 8 gaste in Die Wingerd. Dit is ideaal vir groepe of gesinne wat die wynroetes, unieke markies en ander besienswaardighede in die area wil besoek. Hierdie huis ...

Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Die Wingerd

Meyer's Den is in Somerset-Wes, 40 km vanaf Kaapstad in die Helderberg-area en bied 'n prentjiemooi omgewing, heerlike kos en wyn en opwindende bestemmings soos Blue Rock Adventure Park en Monkey Town. Verblyf is b...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Die Wingerd

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in The Links, Wes-Kaap

The Red Door is 'n privaat selfsorg-enkelwoonstel in Somerset-Wes wat ideaal is vir 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en lugversorging. Daar is 'n kombuis met 'n eenplaat-ind...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Villa Pyrmontes Guesthouse skuil teen die hang van die Helderberge met 'n uitsig oor Valsbaai. Die gastehuis is naby Erinvale Gholfbaan en nog 5 ander gholfbane en dit is dus ideaal vir gholfspelers. Verblyf word a...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heldervue, Wes-Kaap

Brookshill is in Somerset-Wes, 'n bekoorlike dorpie omring deur pragtige berge en wingerde, met 'n uitsig oor die nabye kobalt-blou oseaan en strande. Dit is 'n paradys vir diegene wat natuurskoon, wyn , dekadente ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heldervue, Wes-Kaap

Geranium Studio is 'n selfsorg-ateljee in Heldervue, Somerset-Wes. Die dorp is omring met asemrowende berge en wingerde en is 50 km vanaf Kaapstad in die Helderberg omgewing. Besienswaardighede in die omgewing sluit...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heldervue, Wes-Kaap

Strelitzia Selfsorg is 'n selfsorg-eenheid op die grondverdieping van die eienaar se huis in Somerset-Wes, 'n prentjiemooi kusdorp wat deur berge en wingerde omring word. Die eenheid spog met 'n ongelooflike uitsig ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

A Smart Stay Self-catering Apartments is in 'n stil straat in Somerset Ridge geleë. Dit is net 3 minute vanaf Somerset-Wes se middedorp met verskeie restaurante, kafees, kroeë, wynkelders en Somerset Mall. Die woo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Helena Heights, Wes-Kaap

Roosboom Suites is in Somerset-Wes in die Wes-Kaap, in die Helderberg-area, sowat 50 km vanaf Kaapstad en net 10 km vanaf die Strand, geleë. Dié area is uiters bekend vir sy wynlandgoedere, berge, vlooimarkte en d...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Helena Heights, Wes-Kaap

Bougainvillea Cottage is 'n selfsorg-eenheid op 'n privaat residensiële eiendom in gerieflike stil woonarea geleë. Die eenheid is binne loopafstand van 'n Spar, apteek en restaurant. Dit bied maklike toegang tot d...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights, Wes-Kaap

Southern Cross Guesthouse is in 'n welige tuin met 'n groot koivisdam en watervalle in die boomryke Somerset-Wes geleë. Dié gastehuis is naby wêreldklas-gholfbane, geskiedkundige wynplase, die majestueuse Valsbaa...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights, Wes-Kaap

Mooring House is 'n gastehuis met ruim en smaakvolle B&B- of selfsorg-akkommodasie in Somerset-Wes teen die hange van die Helderberge. Met uitsigte op die berg as agtergrond en see-uitsigte in die voorgrond is dié ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greenway Rise, Wes-Kaap

Casa Serena Villa Guest House is in 1923 gebou en is een van die oudste geboue in Helderberg Village in Somerset-Wes. Die villa is net 250 m van 'n Kwik Spar af en 2,5 km van Somerset Mall af. Dit is ook net 1,5 km ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Monte Sereno, Wes-Kaap

Danie en Marie is 'n moderne en ruim selfsorghuis in Somerset-Wes. Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R985
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Monte Sereno, Wes-Kaap

Stella's Accommodation is 'n gerieflike selfsorg-woonstel in Somerset-Wes wat perfek is vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié woonstel het 'n leefarea met lugversorging op die boonste verdieping en daar is ook...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za