Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (85)
B&Bs (2)
Lodges (39)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (33)

Resensies van Dinokeng

4.4 / 5  
volgens 236 resensies
Lees regte resensies van Dinokeng van 236 geverifieerde gaste.
Indien jy Dinokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dinokeng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dinokeng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dinokeng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dinokeng Akkommodasie

91 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng

Die Pampoenpaleis is 'n 21 hektaar plasie, 32 km noordoos van Pretoria af. Dit is in die bekende Leeuwkloofvallei / Dinokeng-area. Pampoenpaleis bied gehalte-verblyf, ideaal vir 'n naweekwegbreek vir die hele gesin....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng

KwaThabisile Game Lodge is 'n egte toevlugsoord net 'n uur vanaf Johannesburg en O.R. Tambo lughawe, en net 30 minute se ry vanaf Pretoria. Die lodge is in die hartjie van Gauteng, "Dinokeng" ('n plek van riviere) ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng

Tranquillity Spa Lodge is in 'n privaat reservaat is aan die suidoostelike deel van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat langs die Kevin Richardon's Lion Sanctuary geleë. Hier kan jy 'n blaaskans van die stadslewe ne...

35% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Dinokeng

Roratau Tented Bush Camp is in die Leeuwgedacht Bewarea geleë en bied gerieflike permanente tente. Daar is 5 tente met 'n elektriese heining, Koedoe en sebra wat albei slaapplek vir 2 het, en Blesbok, Blouwildebee...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Dinokeng

Sunset Bush Camp is 'n ware paradys in die hartjie van die bosveld en is in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, slegs 100 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, geleë. Dis ideaal vir wild- en voëlkykliefhebbers...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng

Kohandè is in die skilderagtige Leeuwkloofvallei Bewarea in Gauteng net noord-oos van Pretoria geleë. Dis by De Wagensdrift en is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers. Daar is 3 luukse safari-tente met en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dinokeng

Abendruhe Lodge bied pragtige selfsorgverblyf in die Dinokeng Wildreservaat, net 'n uur se ry van Pretoria af. Verblyf word aangebied in 4 smaakvol ingerigte houthutte wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het. Die oopp...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng

Destiny Lodge is in die hart van die historiese, Victoriaanse dorp Cullinan geleë wat veral bekend is vir sy diamante. Ons sal jou met koninklike gasvryheid behandel, of jy nou 'n sakereisiger, vakansieganger of am...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng

Ngiri Safaris is in Gauteng geleë, sowat 'n uur se ry vanaf O.R. Tambo Lughawe. Die wild is relatief mak aangesien jagters nie in die reservaat toegelaat word nie. Besoekers wat deelneem aan die doendinge kan lekke...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng

Five Pebbles op Piece of Africa is sowat 30 km noordoos van Pretoria in die Boekenhoutskloof-area geleë. Hier kan gaste die pragtige uitsigte en die rustigheid van die bos geniet. Dit is ideaal vir gaste wat 'n bie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dinokeng akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...