Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (97)
B&Bs (2)
Wildsplase (40)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Dinokeng

4.4 / 5  
volgens 464 resensies
Lees regte resensies van Dinokeng van 464 geverifieerde gaste.
Indien jy Dinokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dinokeng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dinokeng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dinokeng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dinokeng Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Dinokeng

Its Anners is 35 km noordoos van Pretoria en 30 km vanaf Cullinan in die privaat Leewgedacht-bewarea wat aan die Dinokeng Wildreservaat se mees suidelike punt grens, geleë. Dié instansie is op 'n 1000 hektaar-pri...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng

Kakibos @ Dinokeng is in die Dinokeng Wildreservaat geleë en bied selfsorghuise aan. Gaste kan Eenheid 3 of Eenheid 4 bespreek en elke eenheid bied slaapplek aan 7 gaste. Elke eenheid het 2 slaapkamers met dubbelb...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Dinokeng

Wagondrift Lodge het selfsorg-chalets, kothuise, kampeerplekke en karavaanstaanplekke. Dit is op 'n plaas in Cullinan, die uitgebreide area van die Dinokeng Big 5-wildreservaat, geleë. Die lodge is 'n uur se ry van...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng

Kohandè is in die skilderagtige Leeuwkloofvallei Bewarea in Gauteng net noord-oos van Pretoria geleë. Dis by De Wagensdrift en is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers. Daar is 3 luukse safari-tente met en ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Dinokeng

Hunters Pride 39 is in die Pride of Africa Natuurreservaat in die Dinokeng Wildreservaat geleë. Ons bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle lodge met 3 slaapkamers. Die lodge bied verblyf vir 6 gaste en b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng

Tata Farm Game Lodge is 'n elegante, eksklusiewe en privaat instansie op 'n wildbewarea sonder roofdiere van 300 hektaar met 'n luisterryke natuurreservaat met 'n verskeidenheid wild soos rooibokke, sebras en wildeb...

15% af Weeksdae!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng

Deruxa Cottages is 53,9 km noord van Pretoria en 30 km vanaf die historiese dorp Cullinan. Dié instansie bied gerieflike verblyf in 5 kothuise wat op ’n 21 hektaar-plaas geleë is, ideaal vir gesinne, vriende en ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng

Stumble Inn Game Lodge bied 'n ware bos-ervaring en is op 'n 300 hektaar-bewarea genaamd Leeuwkloof Vallei, in die hartjie van Dinokeng. Leeuwkloof Vallei dien as tuiste vir baie verskillende wildsbokspesies, verske...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng

Marulani Bush Lodge is in die malaria-vrye Dinokeng Wildreservaat wat bestaan uit 28 500 hektaar ongerepte wildernis in die noordelike Gauteng waar die Groot 5 vrylik wandel. Verblyf beskik oor 4 selfsorg-eenhede m...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng

Tussen-I-Bome Guest Farm is 'n bekoorlike ossewa-oord en venue net 30 minute, of 26 km, buite Montana in Pretoria op die R573 KwaMahlango/Moloto-pad. Ons ligging in die Bobbejaansberge bied 'n unieke venue vir troue...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Dinokeng akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]