Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (97)
B&Bs (2)
Wildsplase (40)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Dinokeng

4.4 / 5  
volgens 464 resensies
Lees regte resensies van Dinokeng van 464 geverifieerde gaste.
Indien jy Dinokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dinokeng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dinokeng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dinokeng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dinokeng Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 500
R1 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng

OuKlip Game Lodge bied luukse tentverblyf en is in die Groot 5-Dinokeng Wildreservaat 50 km vanaf Pretoria en is bekend vir sy beeldskone natuurroetes en wildkyk. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat uit...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng

Lethula is in die prentjiemooi Leeuwkloofvallei Bewarea langs die bekende Dinokeng Wildreservaat geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-chalets met slaapplek vir 4 of 6 gaste aangebied. Die chalet met slaapplek vir 6 b...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng

Ma Tala Tala Wildlife Reserve bied 'n Afrikabos-wegbreekgevoel in die omgewing van Tshwane in Cullinan, naby genoeg vir 'n naweekreis, maar tog net ver genoeg waar gaste kan ontsnap van die stadslewe. Dié versteekt...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Dinokeng

Beka Idube is geleë in De Wagensdrift, Gauteng, en bied luukse selfsorg-tentverblyf. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en paartjies wat smag na ontvlugting van die stad se gedruis af. Bring vir jou 'n boek en 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng

Nyani Lodge lê aan die oostelike kant van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat in die Nyani Bewarea. Dis die perfekte wegbreekplek in die rustige Afrika-bosveld. Slegs 5 km vanaf die ingang van die Dinokeng Groot 5 W...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Dinokeng

Tranquillity Spa Lodge is in 'n privaat reservaat is aan die suidoostelike deel van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat langs die Kevin Richardon's Lion Sanctuary geleë. Hier kan jy 'n blaaskans van die stadslewe ne...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng

iKhaya LamaDube Game Lodge is in die Dinokeng Groot-5 Wildreservaat in Gauteng, 'n area wat bekend is vir sy staproeres, pragtige roetes en ikoniese besienswaardighede waaronder die Groot 5. Dit is die perfekte wegb...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng

Tendeni Private Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat geleë en bied glanskamp-verblyf net 60 km vanaf Pretoria. Die lodge bied 'n keuse tussen tente of chalets wat almal 2 gaste kan akkommodeer. Kinders onder 18 ...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Dinokeng

Thala Thala Villa is 'n ruim selfsorg-villa vir 12 gaste op 'n plaas in die Leeuwkloof-area naby Dinokeng, sowat 45 km van Pretoria af. Die villa strek oor 'n paar verdiepings en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkam...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dinokeng

FortyOne by Leeukloof is in die Cullinan-area geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Dit is sowat 40 minute se ry vanaf Pretoria. Die grasdaklodge beskik oor 2 slaapkamers en het sla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Dinokeng akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]