Indien jy Dinokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Dinokeng.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dinokeng Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dinokeng accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Dinokeng akkommodasie
Bladsy 5 - 128 lekke plekke om te bly
Nyala Hill is 'n selfsorgvilla met 'n vintage tema wat op Welgedacht Plaas 50 km van Pretoria af geleë is. Die eenh...
Plaas Toe bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n privaat plaas in die Dinokeng Wildreservaat. Verblyf word gebied i...
Halfway There Game Lodge is in die hartjie van die Dinokeng Big 5 Wildreservaat geleë. Hier kan gaste luukse verbly...
Siyaya Bush Lodge is in die malariavrye Dinokeng Wildreservaat. Dit bied 'n egte Afrika-ervaring, asook die kans om...
Elephant Waterhole skuil in 'n natuurreservaat in Dinokeng, sowat 60 km vanaf Pretoria. Dié area is ryk aan kultuur...
Tendeni Private Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat geleë en bied glanskamp-verblyf net 60 km vanaf Pretoria. D...
YS Bos Hys is 'n voëlkykersparadys en bied gerieflike selfsorgverblyf in die Dinokeng Groot 5 Reservaat in Gauteng....
Boskoors Adventure Camps bied groepsverblyf op 'n wildsplaas in Dinokeng-Noord in Gauteng. Dit is ideaal vir spanbo...
Rooibank skuil in die Dinokeng Groot-5 Wildreservaat in Gauteng. Ons bied verskeie verblyf-opsies op 'n werkende pl...
Muqurati Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf vir 'n groep vriende of gesin van 8 volwassenes en 3 kinders. Hier h...