Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (97)
B&Bs (2)
Wildsplase (40)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Dinokeng

4.4 / 5  
volgens 464 resensies
Lees regte resensies van Dinokeng van 464 geverifieerde gaste.
Indien jy Dinokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dinokeng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dinokeng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dinokeng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dinokeng Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng

De Kleine Serengeti Game Lodge is in die Dinokeng Groot 5-wildreservaat met vrylopende wild geleë. Dit grens aan die Pienaarsrivier aan die een kant en die teerpad na Rust de Winter-dam aan die ander kant. Dit is l...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng

Woodlands Game Lodge is in die ongerepte Bobbejaansberg Privaat Natuurreservaat in Gauteng se Dinokeng-omgewing net 23 km vanaf Pretoria geleë. Die lodge bied verblyf in 'n verskeidenheid kamers, elk met 'n konin...

Vanaf
R2 120
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dinokeng

YS Kliphys en Pophys grens aan die Dinokeng Big 5 Game Reserve in Gauteng en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers. Die Kliphys is 'n klein, handgemaakte klipeenheid met 'n ryk geskiedenis wat uit...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng

The Conclave Country Lodge bied 'n unieke bosveldwegbreek op 'n rustige plaas wat aan Dinokeng Natuurreservaat grens. Die lodge is 'n uur se ry vanaf Pretoria. Verblyf word in 8 selfsorgwoonstelle by die Conclave,...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dinokeng

Cullinan Lakeview Cottage is net ‘n halfuur se ry vanaf Pretoria en sowat ‘n uur vanaf Johannesburg. Die kothuise is in ‘n stil deel van Cullinan, net ‘n entjie vanaf Petra-myn met ‘n ongelooflike uitsig o...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dinokeng

Safari op jou drumpel! Safari House is elegant ingerig en sentraal geleë in die Bobbejaansberg Privaat Natuurreservaat. Dit is die hoofkantoor van Hayward Safari's wat net 'n paar kilometer van die Dinokeng Groot ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dinokeng

Elwanu bied gerieflike verblyf op 'n boomryke kleinhoewe van 2 hektaar in Cullinan. Gaste het 'n keuse tussen kothuise of 'n ateljee-woonstel wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n koningingrootte...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng

Elephant Waterhole skuil in 'n natuurreservaat in Dinokeng, sowat 60 km vanaf Pretoria. Dié area is ryk aan kultuur, geskiedenis en wild, en bied 'n vreedsame toevlugsoord in die Bosveld. Daar is 3 losstaande eenh...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng

Rooibank skuil in die Dinokeng Groot-5 Wildreservaat in Gauteng. Ons bied verskeie verblyf-opsies op 'n werkende plaas. Eden’s Den is 'n luukse vierslaapkamerhuis wat van klippe op die plaas gebou is. Dié rondaw...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng

Thekwane Lodge is in die Dinokeng Groot 5-reservaat wat sowat 60 km noord van Pretoria is en is die ideale wegbreek vir paartjies en gesinne. Verblyf is beskikbaar in 2 suites en 3 selfsorg-rondawels met slaapplek ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Dinokeng akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]