Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Discovery besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Discovery.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Discovery akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Discovery Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Discovery Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Discovery

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
B&B in Roodepoort, Ontdekkers Park

Alicia's B&B bied pragtige, gerieflike en sakpasverblyf. Dit is 'n gerieflike en veilige plek wat jou toelaat om die geriewe van jou huis weg van die huis te geniet, terwyl dit steeds volle privaatheid bied. Dit is ...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roodepoort, Ontdekkers Park

Elshane Guesthouse bied 'n vreedsame en rustige ervaring, tog is dit in die middel van Johannesburg se gewoel geleë. Die gastehuis is in die pragtige voorstad Roodepoort geleë en is gerieflik naby Gauteng se hoofb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roodepoort, Horison Park

Ron Bed and Breakfast bied gastekamers in Roodepoort. Dié gastehuis is net 6 km vanaf die Clearwater- en Westgate winkelsentrums en ander geriewe in die omtrek. Verblyf is beskikbaar in 10 gastekamers. Elke kamer...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia Kloof, Johannesburg

The Greer is in Constantia Kloof, 'n buurt in Johannesburg, geleë. Dié buurt is een van die mooier en luukser buurte aan die Wesrand en is naby die Clearwater Mall en die Silverstar Casino. Verblyf word gebied in...

Vanaf
R1 225
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Live My Africa is in die Horizon Extension in Roodepoort geleë en bied puik verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Hierdie gastehuis bied skoon en gerieflike dubbelkamers en elke kamer het DStv en gratis Wi...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia Kloof, Johannesburg

Hillary Guest Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tuinkothuis op die eienaar se perseel in Constantia-Kloof, Roodepoort. Dié area bied toegang tot kantoorgeboue, winkelsentrums en hoofweë. Dié...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Lake, Florida Park

O’Hanna’s Guest House is bied vriendelike, professionele diens en 'n tuiste weg van die huis af. O’Hanna’s Guest House was aanvanklik die huis van Florida se eerste burgemeesters. Gaste sê gereeld met aa...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Constantia Kloof, Johannesburg

Kingstone Villa bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is in 'n rustige doodloopstraat in Constantia Kloof in Roodepoort. Die woonstel het 2 s...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R525
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Floracliffe, Johannesburg

Floracliffe Guesthouse and Events is teen 'n klipkoppie langs die N1-14de Laan-afrit in Roodepoort geleë. Gaste kan tussen 5 gastekamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk kies. Die kamers het elkeen 'n en suite...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Floracliffe, Florida Heuwels

Modjadji House is in Floracliffe, Roodepoort in Gauteng geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is 500 m van die Flora Kliniek, verskeie winkels en resta...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Discovery akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]