Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Ballito (194)
Salt Rock (50)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (501)
B&Bs (7)
Hotelle (4)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (472)

Resensies van Dolfynkus

4.6 / 5  
volgens 810 resensies
Lees regte resensies van Dolfynkus van 810 geverifieerde gaste.
Indien jy Dolfynkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dolfynkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dolfynkus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dolphin Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dolfynkus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 420
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Views On Ballito Drive is langs Ballito se hoofweg geleë en is 800 m van die strand af. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Gaste kan na die strand stap, maar die pad terug is s...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Dolfynkus

14 Beachcomber Ballito is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel. Die woonstel het 'n uitsig oor die see en is langs Ballito se hoofstrand geleë. Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vi...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Dolfynkus

Villa Flamenco 10 is 'n vakansiewoonstel met 2 slaapkamers en selfsorg-geriewe in Shaka's Rock, KwaZulu-Natal. Shaka's Rock lê aan die pragtige Dolfynkus teen die Indiese Oseaan, net 5 km noord van Ballito. Die wo...

Vanaf
R3 789
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sheffield Beach, Dolfynkus

Rod’s View bied selfsorgverblyf op die strandfront in Sheffield Beach. Verblyf word in 2 lieflike kothuise wat elk slaapplek vir 4 gaste het gebeid. Die kothuise het elk 2 slaapkamers met ’n dubbel- of enkelbed...

Vanaf
R2 180
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Dolfynkus

Dorado Bay bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis met 'n lieflike see-uitsig in die Dorado Bay-kompleks in die dorpie, Tinley Manor. Dié kompleks by die see bied direkte toegang tot die strand. Di...

Vanaf
R1 175
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Dolfynkus

Bermuda 302 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Dié woonstel is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike see-uitsigte naby die strand en ander besienswaardighede. ...

Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali, Dolfynkus

Plantations - 3 Bedroom Duplex bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerdupleks op die Zimbali Kuslandgoed 5 km vanaf Ballito. Die dupleks is nie ver van Zimbali se suidelike ingangshek...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Dolfynkus

Simbithi Illala KSB1 bied selfsorgverblyf op die Simbithi Ekolandgoed. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe. Dié ruim dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorg...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

The Boulders 206 is teen die strand in Ballito geleë en bied gerieflike verblyf vir jou volgende gesinsvakansie teen die noordkus van KwaZulu-Natal. Ons is 2 minute se stap van die strand af. Dié vakansiewoonstel...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Dolfynkus

Die Blou Deur is in Shaka's Rock aan die pragtige Dolfynkus geleë. Dié kusdorpie is net 5 km vanaf Ballito. Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 volwassenes ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Dolfynkus

Eden Palms Unit 2 is 'n spoggerige selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Shaka's Rock. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en is naby die strand en ander besienswaardighede geleë. Die woonstel is ten vo...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shaka's Rock, Dolfynkus

1 Martinique is 'n ruim selfsorgwoonstel teen die kus met slaapplek vir 8 in Shaka's Rock. Dié dupleks bied 'n see-uitsig en beskik oor 4 kamers en 2 badkamers met baddens en storte. Daar is 2 kamers met koninggro...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Reg teen die strand! Die plekkie is ideaal geleë in die voorste ry wat uitkyk oor die Ballito promenade. Hierdie luukse drieslaapkamer-selfsorgdupleks het direkte toegang tot die strand via die braai-area en voorde...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 535
R1 151
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Dolfynkus

Perissa 38 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel wat in Ballito geleë is. Ballito is een van KwaZulu-Natal se mooiste kus-areas met ongerepte strande en lekker warm water. Dié ruim woonstel bied slaapplek aan tot 6 ga...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

4 Coral Cove is 'n selfsorgwoonstel in die Coral Cove-kompleks in Ballito, naby die Ballito-promenade en die see. Hierdie klein juweel is op die ideale plek vir diegene wat op soek is na 'n wonderlike stranduitstapp...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Salt Rock, Dolfynkus

Sea-renity Holiday Apartment is 'n woonstel wat ideaal geleë is net 'n kort entjie se stap na die hoofswemstrand by Salt Rock aan die idilliese Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Die strand het lewensredders wat 7 dae 'n...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Dolfynkus

Relaxed Beach Front Flat is in 'n veilige strandkompleks in Shakas Rock, 'n kusdorp slegs 3 km van Ballito en 24 km van King Shaka Internasionale Lughawe af. Die eenheid het 3 verdiepings, 5 slaapkamers en 4 badkam...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Pelican Pad @ Le Paradis is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Ballito. Die kompleks is ideaal slegs 'n paar minute vanaf die strand en 3,5 km vanaf die Ballito Leefstylsentrum. Dié w...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 240
R1 054
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Dolfynkus

38 Thira Santorini bied gerieflike selfsorgverblyf in een van die Griekse styl dorpies in die Santorini-kompleks met 'n pragtige uitsig oor Thompsonbaai se swemstrand. Die prentjiemooi dorp is die ideale bestemming ...

Vanaf
R1 141
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Willard's Beach, Dolfynkus

La Montagne is 'n oordhotel en spa wat luukse selfsorgwoonstelle in Ballito aan die Dolfynkus net 15 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe bied. Ballito is een van KwaZulu-Natal se voorste kusgebiede met pragti...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 10 - Wys 181 tot 200

Welkom by die Dolfynkus akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za