Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Ballito (435)
Salt Rock (41)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (443)
B&Bs (8)
Hotelle (4)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (411)

Resensies van Dolfynkus

4.5 / 5  
volgens 617 resensies
Lees regte resensies van Dolfynkus van 617 geverifieerde gaste.
Indien jy Dolfynkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dolfynkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dolfynkus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dolphin Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dolfynkus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Weeksdae!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Dolfynkus

Our Beach House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n luukse tweeslaapkamerwoonstel in Shaka's Rock. Dit is smaakvol versier en in 'n kompleks teen die strand geleë. Gaste kan see-uitsigte van die balkon af b...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 250
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Salt Rock, Dolfynkus

Evergreen is in Salt Rock, ’n dorpie net noord van Ballito en Shaka's Rock aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal geleë. Dié dorp is ’n gewilde vakansiebestemming vir vele Suid-Afrikaners en is welbekend vir goeie...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali, Dolfynkus

AM 171 Marula is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis wat in die Zimbali Coastal Resort and Estate geleë is. Dié vakansiehuis is perfek vir 'n groep van 8 wat op soek is na 'n gemaklike wegbreekplek uit die stadsgewoe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Ruby Sands is in Ballito geleë, 'n gewilde dorp aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Hierdie vakansiehuis bied lieflike uitsigte oor die see en is stapafstand van al die strande, plaaslike winkels en restaurante af...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Sheffield Beach, Dolfynkus

C'est La Vie Beach House is 'n moderne dubbelverdiepinghuis met selfsorg-geriewe in Sheffield Beach, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n vriendegroep of 'n groot gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die s...

Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Dolfynkus

Ballito Penthouse is in 'n sekuriteitskompleks in Shaka's Rock geleë. Dit bied gehalte verblyf wat ideaal is vir 'n gesin en kyk uit oor die pragtige Indiese Oseaan. Hierdie gewilde vakansiebestemming is naby versk...

Vanaf
R2 995
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

3 Driftwood is in luukse selfsorgwoonstel op die grondvloer wat in 'n veilige en gewilde kompleks teen Ballito se strand geleë is. Die woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers,...

15% af Aanbod!
Vanaf
R975
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Hanette's Place is bekend vir sy weelderige, tropiese tuine en die asemrowende see-uitsigte. Gaste kan selfs sien hoe bote geanker staan en wag om Durban se hawe in te vaar en hoe dolfyne in die baai baljaar. In sei...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

45 On Hilary word deur die eienaar bestuur en is gerieflik naby Ballito se hoofstrand en 'n paar winkelsentrums geleë. Dié B&B beskik oor 2 suites wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Die sui...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali, Dolfynkus

15 Forestwood Drive, Zimbali is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die Zimbali Coastal Gholflandgoed. Dié huis het 'n voltydse huishoudster in dien nodig, en verskeie ander geriewe. Die huis is smaakvol versier ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Dolfynkus akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za