Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Ballito (434)
Salt Rock (39)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (442)
B&Bs (8)
Hotelle (4)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (410)

Resensies van Dolfynkus

4.5 / 5  
volgens 620 resensies
Lees regte resensies van Dolfynkus van 620 geverifieerde gaste.
Indien jy Dolfynkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dolfynkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dolfynkus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dolphin Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dolfynkus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 700
R1 530
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Williard's Beach, Dolfynkus

302 Kenwyn-on-Sea is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks by Ballito se hoofstrand. Die woonstel bied gerieflike verblyf vir 8 gaste en bied direkte toegang tot die strand en 'n lieflike see-uitsig ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Dolfynkus

15 Siesta is 'n selfsorgwoonstel in Shaka's Rock aan die Dolfynkus, sowat 50 km vanaf Durban. Die woonstel is net 'n kort entjie se stap vanaf die gewilde Thompsonsbaaistrand en sy getypoele. Die kompleks het ook 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Williard's Beach, Dolfynkus

Bermuda 102 is 'n moderne selfsorgwoonstel in Ballito aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin van 6. Die grondvloer-eenheid het toegang tot 'n lieflike en groot grasperk wat ideaal is vir ge...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Dolfynkus

48 Chakas Cove is 'n modieuse woonstel teen die strand wat gerieflike selfsorgverblyf in Shaka's Rock in die Ballito-streek bied. Die woonstel is op die boonste verdieping van 'n veilige en omheinde kompleks met out...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Dolfynkus

Up On Ocean is 'n losstaande strandhuis in 'n groot privaat tuin. Dit is die ideale plek om weg te breek van alles af. Dit is baie privaat en bied direkte toegang tot Chakas Rock-strand. Die Chakas Rock-getypoele is...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Dolfynkus

7 Villa Flamenco bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die grondverdieping in die Villa Flamenco-kompleks in Shaka's Rock. Die kompleks bied direkte toegang na die strand. Dié smaakvol versierde woonste...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Villa Jaime is in Ballito aan KwaZulu-Natal se ongerepte Dolfynkus geleë. Plaaslike inwoners verwys na hierdie omgewing as "die natuur se speelplek" en dié instansie beskik oor verskeie selfsorg-eenhede. Dit spog ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Salt Rock, Dolfynkus

Fairview Guest House bied selfsorgverblyf wat uitkyk oor die pragitge Dolfynkus in Salt Rock, 10 km noord van Ballito en slegs 20 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe af. Dié gastehuis beskik oor 3 e...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Salt Rock, Dolfynkus

Luister na die gefluister van die see net 150 m van jou veranda af en besluit of jy op die strand wil baljaar of net lekker wil ontspan in privaatheid. Coral Dreams & Seaside Spa Apartment skuil in die lowerryke Sal...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Dolfynkus

10 Akrotiri is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 mense in Shakas Rock. Dit bied gaste 'n smakie van Griekeland en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Dolfynkus akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za