Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Ballito (435)
Salt Rock (41)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (443)
B&Bs (8)
Hotelle (4)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (411)

Resensies van Dolfynkus

4.5 / 5  
volgens 617 resensies
Lees regte resensies van Dolfynkus van 617 geverifieerde gaste.
Indien jy Dolfynkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dolfynkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dolfynkus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dolphin Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dolfynkus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Weeksdae!
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali, Dolfynkus

Casa Catherine Brauns is in die hartjie van Zimbali geleë en bied gehalteverblyf vir jou volgende vakansie. Dis geskik vir sakereisigers of gesinsvakansies. Hierdie eenheid is 'n gesofistikeerde dubbelverdieping-v...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Dolfynkus

13 Long Island is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer vir 6 gaste in Shaka's Rock. Die woonstel beskik oor lugversorging, 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-b...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 800
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

10 Coral Cove is 'n seekantwoonstel in die hartjie van Ballito en dis ideaal vir 'n naweekwegbreek of 'n luilekker vakansie. Hierdie elegante grondvloerwoonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 gaste. Daa...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sheffield Beach, Dolfynkus

Rod's View is op die strandfront in Sheffield Beach aan KwaZulu-Natal se Dolfynkus geleë. Die instansie bied see-uitsigte en direkte toegang tot die strand. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede wat elkeen 2 ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Williard's Beach, Dolfynkus

14 Beachcomber Ballito is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel. Die woonstel het 'n uitsig oor die see en is langs Ballito se hoofstrand geleë. Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vi...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR920
R736
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Williard's Beach, Dolfynkus

La Ballito 506 is 'n selfsorgwoonstel in die seedorpie, Ballito. Dié skilderagtige dorpie is ideaal vir gaste op soek na 'n stil wegbreek by die see en lang sandstrande. Die woonstel is op die vyfde verdieping en ...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Williard's Beach, Dolfynkus

Met brander-uitsigte vanuit elke kamer én 'n lekker leefruimte, kan 'n mens nie sommer hier verkeerd gaan nie. Dié eenheid by Ballito se Willard Beach het 'n groot oopplan-kombuis met alle geriewe, 'n aparte opwas...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Dolfynkus

Die Blou Deur is in Shaka's Rock aan die pragtige Dolfynkus geleë. Dié kusdorpie is net 5 km vanaf Ballito. Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 volwassenes ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 045
R941
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Dolfynkus

Dié moderne eenheid is in die noorde van Ballito in die Palm Lakes Family Estate en teen die golwende heuwels van KwaZulu-Natal geleë. Dis ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na moderne en luukse verbly...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Baobab On Sea is 'n uitstekende gastehuis 'n paar minute van die strand, winkels en restaurante af. Dis ideaal vir somer- en wintervakansies in Ballito. Gerieflike akkommodasie word in 5 dubbelkamers met 6 badkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Dolfynkus akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za